top of page

Lollos - Bons Dat Dit Gons! (Key: OR Cmaj)

SKU: RI-OR-NB-00429
$12.95 Regular Price
$9.95Sale Price

Title: Bons Dat Dit Gons!

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Alta Joubert & Minki Burger (Lollos)) feat. Emo Adams
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Alta Joubert en Minki Burger is bekend vir hulle Lollos-karikatuur en -vertonings.
Lyrics: Yes

 

Moenie stop nie, laat dit bons

Dans dat dit so lekker gons

Wikkel, wikkel

Wikkel, wikkel

 

Moenie stop nie, laat dit bons

Dans dat dit so lekker gons

Wikkel, wikkel

Wikkel, wikkel

 

Jou, jou, jou, jou ons is lief vir jou

Jou, jou, jou, jou ons is lief vir jou

Ons is lief vir jou, Suid-Afrika

 

Pietersielie, springmielie

Hoendervleis, vol fiemies

Katjiepiering, liefling

Ah-ha jou lekker ding

Koeksister, krummelpap

Spookasem, soet patat

Sweetie Pie, snoekbraai

Lollos is mos lekker fraai

 

Jou, jou, jou, jou ons is lief vir jou

Jou, jou, jou, jou ons is lief vir jou

Ons is lief vir jou, Suid-Afrika

 

Jou, jou, jou, jou ons is lief vir jou

Jou, jou, jou, jou ons is lief vir jou

Ons is lief vir jou, Suid-Afrika

 

Moenie stop nie, laat dit bons

Dans dat dit so lekker gons

Wikkel, wikkel

Wikkel, wikkel

 

Moenie stop nie, laat dit bons

Dans dat dit so lekker gons

Wikkel, wikkel

Wikkel, wikkel

 

Moenie stop nie, laat dit bons

Dans dat dit so lekker gons

Wikkel, wikkel

Wikkel, wikkel

 

Moenie stop nie, laat dit bons

Dans dat dit so lekker gons

Wikkel, wikkel

Wikkel, wikkel

 

Nkosi sikelele, wena, ewe

Ja, dankie, asseblief

Ons is vir jou so lief

Langpad, lekker weer

Sonskyn, berge, see

Alta Minki

Emo Lollos

 

Jou, jou, jou, jou ons is lief vir jou

Jou, jou, jou, jou ons is lief vir jou

Ons is lief vir jou, Suid-Afrika

 

Jou, jou, jou, jou ons is lief vir jou

Jou, jou, jou, jou ons is lief vir jou

Ons is lief vir jou, Suid-Afrika

 

Composer: MINKI BURGER (SELECT MUSIC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page