top of page
Boundary Lines - Kersfees In My (Key: OR Cmaj)

Boundary Lines - Kersfees In My (Key: OR Cmaj)

SKU: JU-OR-NB-03257
$12.95Price

Title: Kersfees In My
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Boundary Lines ft. Natasha Joubert & Mari Lotz
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Duet; Christmas
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Hoor jy ook al die klokke om jou lui

Vertel jy saam van hierdie feesgety

Dit is Kersfees

Maar is dit Kersfees in my?

 

Dink jy ook aan die herders in die veld

En engele wat die goeie nuus vertel

Dit is Kersfees

Maar is dit Kersfees in my?

 

Bring jou goud en wierook

Bring jou mirre en meer

Sing jou lofgesange

En kom gee Hom die eer

Hierdie Kind in die krip

Is die Koning van die heelal

Buig voor Hom neer

 

God word mens en kom woon hier onder ons

Hy't vrede gebring en Sy vrede hier gelos

Dit is Kersfees

Maak dit Kersfees in my

 

Die wêreld juig, ons Redder het gekom

Die grootste geskenk is 'n ewigheid by Hom

Dit is Kersfees

Maak dit Kersfees in my

 

Bring jou goud en wierook

Bring jou mirre en meer

Sing jou lofgesange

En kom gee Hom die eer

Hierdie Kind in die krip

Is die Koning van die heelal

Buig voor Hom neer

 

Bring jou goud en wierook

Bring jou mirre en meer

Sing jou lofgesange

En kom gee Hom die eer

Hierdie Kind in die krip

Is die Koning van die heelal

Buig voor Hom neer

 

Heilig, heilig is Hy

Dit is Kersfees in my

 

Heilig, heilig is Hy

Dit is Kersfees in my

 

Heilig, heilig is Hy

Dit is Kersfees in my

 

Heilig, heilig is Hy

Dit is Kersfees in my

 

Bring jou goud en wierook

Bring jou mirre en meer

Sing jou lofgesange

En kom gee Hom die eer

Hierdie Kind in die krip

Is die Koning van die heelal

Buig voor Hom neer

 

Hierdie Kind in die krip

Is die Koning van die heelal

Buig voor Hom neer

 

Composer: MARI LOTZ (COPYRIGHT CONTROL)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page