top of page
Brendan Peyper - Moegdans (Key: OR Dmaj)

Brendan Peyper - Moegdans (Key: OR Dmaj)

SKU: RI-OR-NB-03208
$12.95Price

Title: Moegdans
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Brendan Peyper
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Wat's daai gevoel in my voete

Dit vibreer in die skoene

Ek sien net heupe wat jeuk

Boude wat buk

En skene wat skud

(Skene wat skud)

 

Het jy 'n plan B

Want jou bene gaan ingee

Luister my skat, die sole gaan spat

As ek jou gaan vat

(Vat, as ek jou gaan vat)

 

Is jy gereed vir een, twee, drie, vier en vyfde rat

Kom saam my skat

 

Want vir jou gaan ek moegdans

Gee my net een kans

Dis onwettig om te lyk hoe jy lyk

Te kyk hoe jy kyk

As jy weet jy kan my kry

Want vir jou gaan ek moegdans

Gee my net een kans

Dis onwettig om te trap hoe jy trap

Te vat hoe jy vat

Kom gee my net een kans

Want vir jou gaan ek moegdans

Vir jou gaan ek moegdans

 

Jy weet presies wat jy wil doen

As jy my so in my nek soen

Luister my skat, die vonke gaan spat

As jy so aan my vat (Vat, as jy so aan my vat)

 

Is jy gereed vir een, twee, drie, vier en vyfde rat

Kom pluk jou lat

 

Want vir jou gaan ek moegdans

Gee my net een kans

Dis onwettig om te lyk hoe jy lyk

Te kyk hoe jy kyk

As jy weet jy kan my kry

Want vir jou gaan ek moegdans

Gee my net een kans

Dis onwettig om te trap hoe jy trap

Te vat hoe jy vat

Kom gee my net een kans

Want vir jou gaan ek moegdans

Vir jou gaan ek moegdans

 

Jy's so verbore bokkie

Dis 'n sonde om te sokkie in daai rokkie

Laat my snak na asem

Die ruite wasem in my trokkie

Jy's so verbore bokkie

Dis n sonde om te sokkie in daai rokkie

Laat my snak na asem

Die ruite wasem in my trokkie

 

Vir jou gaan ek moegdans

Gee my net een kans

Dis onwettig om te lyk hoe jy lyk

Te kyk hoe jy kyk

As jy weet jy kan my kry

Want vir jou gaan ek moegdans

Gee my net een kans

Dis onwettig om te trap hoe jy trap

Te vat hoe jy vat

Kom gee my net een kans

Want vir jou gaan ek moegdans

Vir jou gaan ek moegdans

Vir jou gaan ek moegdans

 

Composer: BRENDAN PEYPER/DIRKIE GILDENHUYS

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page