top of page

Brendan Peyper - 'n Boeredrukkie Vir My Boeremeisie (Key: OR Emaj)

SKU: JU-OR-NB-01466
$13.95Price

Title: 'n Boeredrukkie Vir My Boeremeisie (Akoestiese Weergawe)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Brendan Peyper
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek weet ek is nie ryk nie

Aan geld of 'n groot praktyk nie

Maar wat ek het sal ek met jou wil deel altyd

 

Ek ry nie 'n fancy kar nie

Ek's nie in 'n famous band nie

Geen geld sal ooit kan koop wat ek vir jou voel

 

Ek wens ek kan dit vir jou sê met 'n duisend rose

Maar ek kan nie langer wag nie

So ek sê dit nou

 

Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie

'n Boerekoffie en 'n boerbeskuitjie

Styf teen my boerehart sal ek jou vashou

'n Boeredrukkie vir my boeremeisie

Ek vat jou hand en sing vir jou 'n wysie

Dan stap ons so onder deur die maan

Ek en my suikerbekkie saam

 

Ek het nog nie ver gereis nie

Italië of Parys nie

Maar as ek ooit sal toer is dit saam met jou

 

Ek is nie 'n superhero

Maar voel soos een as jy my vashou

Deur storms en deur vuur beskerm ek jou

 

Ek wens ek kan dit vir jou sê met 'n duisend rose

Maar ek kan nie langer wag nie

So ek sê dit nou

 

Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie

'n Boerekoffie en 'n boerbeskuitjie

Styf teen my boerehart sal ek jou vashou

'n Boeredrukkie vir my boeremeisie

Ek vat jou hand en sing vir jou 'n wysie

Dan stap ons so onder deur die maan

Ek en my suikerbekkie saam

 

TUSSENSPEL

 

Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie

'n Boerekoffie en 'n boerbeskuitjie

Styf teen my boerehart sal ek jou vashou

'n Boeredrukkie vir my boeremeisie

Ek vat jou hand en sing vir jou 'n wysie

Dan stap ons so onder deur die maan

Ek en my suikerbekkie saam

 

Composer: BRENDAN PEYPER/NIËL SCHOOMBEE

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page