top of page

Brendan Peyper - Trouvrou (Key: OR C#maj)

SKU: CH-OR-NB-02249
$13.95Price

Title: Trouvrou

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Brendan Peyper
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR C#maj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Jy weet nie

Maar ek het net geweet

Die eerste keer toe ek jou sien

Het ek al my drama vergeet

 

Jy weet nie

Maar ek het ‘n plan

Jy dink ons is net vriende

Maar ek het klaar die einde beplan

 

Ek sien dit so duidelik

Dis duidelik onvermydelik

Ek sien die begin

Die middel en die einde

Ek sien hoe die mense

Hulle oë nie kan glo nie

Want jy

Besef toe jy's myne

 

Jy's my trouvrou

Ek gaan jou vir my hou

Almal kan maar lag

Almal kan maar lag

Maar jy's my trouvrou

Ek gaan jou vir my hou

Ek het tyd om te wag

(Ek het tyd om te wag)

Jy's my trouvrou

Ek gaan jou vir my hou

Almal kan maar lag

Almal kan maar lag

Maar jy's my trouvrou

Ek gaan jou vir my hou

Ek het tyd om te wag

Want jy's my trouvrou

 

Jy weet nie

Maar hierdie plan is vir jou

Ek wag geduldig, gewillig

In hierdie storie vir jou

 

Jy weet nie

Maar ek sal jou wed

Jy gaan als oor jou kop val

As jy sien wat ek vir jou het

 

Ek sien dit so duidelik

Dis duidelik onvermydelik

Ek sien die begin

Die middel en die einde

Ek sien hoe die mense

Hulle oë nie kan glo nie

Want jy

Besef toe jy's myne

 

Jy's my trouvrou

Ek gaan jou vir my hou

Almal kan maar lag

Almal kan maar lag

Maar jy's my trouvrou

Ek gaan jou vir my hou

Ek het tyd om te wag

(Ek het tyd om te wag)

Jy's my trouvrou

Ek gaan jou vir my hou

Almal kan maar lag

Almal kan maar lag

Maar jy's my trouvrou

Ek gaan jou vir my hou

Ek het tyd om te wag

Want jy's my trouvrou

 

Teddy beer donuts en rose vir jou

Soene wat jy sal onthou

Ek wil vir altyd geluk met jou deel

Ek sal jou hart veilig hou

 

Teddy beer donuts en rose vir jou

Soene wat jy sal onthou

Ek wil vir altyd geluk met jou deel

Ek sal jou hart veilig hou

 

Jy's my trouvrou

Ek gaan jou vir my hou

Almal kan maar lag

Almal kan maar lag

Maar jy's my trouvrou

Ek gaan jou vir my hou

Ek het tyd om te wag

(Ek het tyd om te wag)

Want jy's my trouvrou

Ek gaan jou vir my hou

Almal kan maar lag

Almal kan maar lag

Maar jy's my trouvrou

Ek gaan jou vir my hou

Ek het tyd om te wag

Want jy's my trouvrou

 

Composer: B. PEYPER/DON KELLY/N. SCHOOMBEE

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page