top of page
DJ Ossewa - Briljantjie (Key: OR Gmaj - BV)

DJ Ossewa - Briljantjie (Key: OR Gmaj - BV)

SKU: AL-OR-BV-00834
$12.95Price

Title: Briljantjie

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: DJ Ossewa
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: Yes
More info: DJ Ossewa's music caters for all ages and cultures. Their music is a mixture of pop, rock, folk, urban, boeremusiek and dance, all mixed in one big pot to create something unique and South African, in Afrikaans.
Lyrics: Yes

 

Sonbrilletjies, oe-hoe, die glas is gekraak, la-la-la-la

Sonbrilletjies, oe, gaats, wat gaat jy maak, la-la-la

Sonbrilletjies, o, wel, dit maak nie saak (dit maak nie saak)

Want dit help tog nie, want jy sien nie

Hoe goed jy lyk deur my brilletjie

So stop nou al jou twak, ek gaan jou iets leer

Ossewa-styl

 

Komaan ons doen die Briljantjie

Sit op jou bril en vat jou handjie

Skud daai lyfie, skud jou mandjie

Lig jou been, klim die randjie

 

Komaan ons doen die Briljantjie

Sit op jou bril en vat jou handjie

Skud daai lyfie, skud jou mandjie

Lig jou been, klim die randjie

 

Briljantjie

Briljantjie

Hey, hey, hey, hey

Hey, hey, hey, hey

Briljantjie

Hey, hey, hey, hey

Hey, hey, hey, hey

 

Sit jou linkervoet voor

Sit jou linkervoet terug

Swaai daai sexy heupe met jou hande op jou rug

Een, twee, regs met jou arms in die lug

Draai nou in die rondte met 'n smile op jou gesig

Nou andersom, met jou hande langs jou kop

Wys vir my jou bril

Vat 'n slukkie van jou dop

Maak litte los met jou voete wat skop

Klap jou hande hoog in die lug bo jou kop

 

Komaan ons doen die Briljantjie

Sit op jou bril en vat jou handjie

Skud daai lyfie, skud jou mandjie

Lig jou been, klim die randjie

 

Komaan ons doen die Briljantjie

Sit op jou bril en vat jou handjie

Skud daai lyfie, skud jou mandjie

Lig jou been, klim die randjie

 

Briljantjie

Briljantjie

Hey, hey, hey, hey

Hey, hey, hey, hey

Briljantjie

Hey, hey, hey, hey

Hey, hey, hey, hey

 

Sonbrilletjies, oe-hoe, die glas is gekraak, la-la-la-la

Sonbrilletjies, oe, gaats, wat gaat jy maak, la-la-la

Sonbrilletjies, o, wel, dit maak nie saak (dit maak nie saak)

Want dit help tog nie, want jy sien nie

Hoe goed jy lyk deur my brilletjie

So stop nou al jou twak, ek gaan jou iets leer

Ossewa-styl

 

Komaan ons doen die Briljantjie

Sit op jou bril en vat jou handjie

Skud daai lyfie, skud jou mandjie

Lig jou been, klim die randjie

 

Komaan ons doen die Briljantjie

Sit op jou bril en vat jou handjie

Skud daai lyfie, skud jou mandjie

Lig jou been, klim die randjie

 

Briljantjie

Briljantjie

Hey, hey, hey, hey

Hey, hey, hey, hey

Briljantjie

Hey, hey, hey, hey

Komaan ons doen die Briljantjie

Ossewa-styl

 

Composer: P. RISCHMULLER (SHEER/MS/SAMRO)/LOUDERMILK (VERTALING – CARSTENS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page