top of page
Steve Hofmeyr & Bok van Blerk - Bring Als Wat Jy Het (Key: OR Emaj)

Steve Hofmeyr & Bok van Blerk - Bring Als Wat Jy Het (Key: OR Emaj)

SKU: AN-OR-NB-00553
$12.95Price

Title: Bring Als Wat Jy Het

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Steve Hofmeyr & Bok van Blerk from “Platteland”
Genre: South African; Pop; Movie, Musical & Soundtrack; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
More info: Platteland is 'n Afrikaanse drama/musiekblyspel rolprent wat in Vrede en omgewing deur die Mozi-platemaatskappy en Philo-films vervaardig is. Die regisseur is Sean Else. Die rolprent het op 12 November 2011 in teaters begin draai. Hierdie liedjie kom voor op die klankbaan.
Lyrics: Yes

 

Man teen man, so veg ons nou

Hart teen hart, so wys ek jou

Watter kant van goed of kwaad sal wen

 

Jy moet weet

Dink net mooi voor

Jy wil meet hoe ver ek val

Voor ek breek

Probeer en jy sal weet

 

Moenie dink jou tricks kan my toor

Want ek sien deur elke kraak so

 

Bring als wat jy het

Geen fight sal jou red

Jy dink jy kan my hier uitskuif

Veg in ons stryd

Hoor wat ek jou sê

Bring als wat jy het

My wil is my wet

Ek kan jou dit belowe

Watch jou woorde

Niks sal jou kan red

Bring als wat jy het

 

Oog vir oog dit vat ek nou

Keer op keer so wys ek jou

Al hoe meer want keer sal ek teen jou

 

Oor my praat, oor my reg

En oor my raad ek voel 'n veer vir goed of kwaad

So weet hoe staan ons nou

 

Dink net mooi aan wat jy kan verloor

Ek weet dat ek bly staan, so

 

Bring als wat jy het

Geen fight sal jou red

Jy dink jy kan my hier uitskuif

Veg in ons stryd

Hoor wat ek jou sê

Bring als wat jy het

My wil is my wet

Ek kan jou dit belowe

Watch jou woorde

Niks sal jou kan red

Bring als wat jy het

 

Jy kan maak net wat jy wil

Ek staan vas en wag vir jou

Ek sal sterk staan en veg

Tot jy vou

 

Bring als wat jy het

Geen fight sal jou red

Jy dink jy kan my hier uitskuif

Veg in ons stryd

Hoor wat ek jou sê

Bring als wat jy het

My wil is my wet

Ek kan jou dit belowe

Watch jou woorde

Niks sal jou kan red

Bring als wat jy het

 

Composer: VAUGHAN GARDINER (VAUGHAN GARDINER PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page