top of page
Theuns Jordaan - By Jou (Key: OR Bmaj)

Theuns Jordaan - By Jou (Key: OR Bmaj)

SKU: CO-OR-NB-00797
$12.95Price

Title: By Jou

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Theuns Jordaan
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
More info: Theuns Jordaan was an iconic Afrikaans singer-songwriter, who became well-known for his deep bass voice and soulful interpretations. He released his debut album, Vreemde Stad, in 2000. Theuns Jordaan sadly passed away on 17 November 2021. 
Lyrics: Yes

 

Ek dink vanaand, aan elke oomblik saam met jou

Wat ek aan vashou

En hoe die wêreld sonder jou vir my te leeg raak

Jy's al wat sin maak

Dit die moeite werd maak

 

So bly vanaand

Tot die ritme van jou hart

En myne saam praat

Tot jou spore in die sand

Met myne een raak

Ons drome vol maak

Dis al wat saak maak

 

By jou, by jou

Is my weet en my waarheid

Is my lewe vir altyd

En 'n leeftyd geanker in jou

By jou, by jou

Is die plek waar ek rus kry

Niemand anders as net jy

Sal in alles genoeg wees vir my

 

So jy moet weet, teen die einde van die dag

Sal ek nog daar wees

En as die tye moeilik raak vir jou 'n rots wees

Jou wegkruipplek wees

Dit als vir jou wees

 

By jou, by jou

Is my weet en my waarheid

Is my lewe vir altyd

En 'n leeftyd geanker in jou

By jou, by jou

Is die plek waar ek rus kry

Niemand anders as net jy

Sal in alles genoeg wees vir my

 

Ek sal jou veilige vesting wees

Elke dag vir jou 'n skuilplek wees

 

By jou, by jou

Is my weet en my waarheid

Is my lewe vir altyd

En 'n leeftyd geanker in jou

By jou, by jou

Is die plek waar ek rus kry

Niemand anders as net jy

Sal in alles genoeg wees vir my

Niemand anders as net jy

Sal in als kan genoeg wees vir my

 

Composer: EWALD COLESKE/THEUNS JORDAAN/JOHAN VORSTER (COLESKE ARTISTS/THEUNS JORDAAN PRODUCTIONS/JOHAN VORSTER)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page