Carike Keuzenkamp - Die Windpomp (Key: OR Dmaj)
Title: Die Windpomp
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Carike Keuzenkamp
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1970s; 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Diep in die Bosveld
Daar doer ver
Staan ‘n windpomp
Dag vir dag
Die gras is droog
En die son brand neer
En die beeste staan en wag
Die windpomp lyk so treurig
Hy wens die wind wil waai
Want natuurlik wil die windpomp, ja
Hy wil maar hy kan nie self draai
Die windpomp moet maar staan en wag
Tot die wind begin te waai
Want dan eers kan die windpomp
Begin om rond te draai
Meteens kom die wind met ‘n hoe-hoe-hoe
Deur die doringbome aan
Hy ruk en pluk oor die ope veld
Tot waar die windpomp staan
En die windpomp draai
En die windpomp swaai
So vinnig as wat hy kan
En die windpomp draai
En die windpomp swaai
En die water loop in die dam
Die roede werk dat die stof so staan
Hulle pomp die water uit
Die windpomp lag hy knars en kraak
Soos die water lekker spuit
TUSSENSPEL
En die windpomp draai
En die windpomp swaai
So vinning as wat hy kan
En die windpomp draai
En die windpomp swaai
En die water loop in die dam
Die roede werk dat die stof so staan
Hulle pomp die water uit
Die windpomp lag hy knars en kraak
Soos die water lekker spuit en spuit
Soos die water lekker spuit
En die windpomp draai
En die windpomp swaai
So vinning as wat hy kan
En die windpomp draai
En die windpomp swaai
En die water loop in die dam
Composer: B. MISHEIKER (EMI)