Carike Keuzenkamp - Donkie Se Kerslied (Key: OR Bmaj)
Title: Donkie Se Kerslied
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Carike Keuzenkamp
Genre: South African; Christmas; Kids & Teens; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
More info: Carike Keuzenkamp is 'n bekende Afrikaanse sangeres. Sy is op 3 Maart 1947 in Den Haag, Nederland gebore. In 2010 ontvang sy 'n SAMA-toekenning vir 'n leeftyd se bydrae tot plaaslike musiek.
Lyrics: Yes
Ek was maar net ‘n donkie
‘n Donkie en niks meer
Tog het daar ook ‘n wonder
Iets wonderliks gebeur
Vir iemand maak my lewe
En wat ek doen ook saak
Het ek my dit verbeel
My kruis het lig geraak
Hee Ho
Hee Ho
Op elke donkierug
Is daar ‘n kruis
Bo-op ‘n donkierug
Kom maak die Heer Hom tuis
Kom maak die Heer Hom tuis
Maria Josef ekke
Op pad na Bethlehem
Die nag was iets besonders
En daardie kinderstem
Die kind het al ons lewens
Met Syne aangeraak
Al dra ons nog ‘n kruis
Ons kan Sy Grootheid smaak
Hee Ho
Hee Ho
Op elke donkierug
Is daar ‘n kruis
Bo-op ‘n donkierug
Kom maak die Heer Hom tuis
Kom maak die Heer Hom tuis
Ek was maar net ‘n donkie
‘n Donkie en niks meer
Tog het daar ook ‘n wonder
Iets wonderliks gebeur
Vir iemand maak my lewe
En wat ek doen ook saak
Het ek my dit verbeel
My kruis het lig geraak
Hee Ho
Hee Ho
Op elke donkierug
Is daar ‘n kruis
Bo-op ‘n donkierug
Kom maak die Heer Hom tuis
Kom maak die Heer Hom tuis
Composer: AP VAN DER COLF/SUSANNA KOK (MAC VILLA MUSIEK)