top of page
Carike Keuzenkamp - Huisie (Key: OR Cmaj)

Carike Keuzenkamp - Huisie (Key: OR Cmaj)

SKU: JU-OR-NB-02352
$12.95 Regular Price
$8.95Sale Price

Title: Huisie
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Carike Keuzenkamp
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans

Era: 2000s

Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Vinkie, Vinkie sê vir my

Waar gaan ek jou huisie kry

Oor die kuile in die vlei

Waar ek skoppelmaai kan ry

 

Muisie, Muisie sê my nou

Waar gaan jy jou huisie bou

Waar die maan vir my kan loer

Deur 'n gaatjie in die vloer

 

Huisies, dis almal huisies

Waar voëls en muisies

Se babas saans kan droom

Huisies, dis almal huisies

Waar voëls en muisies

Se babas droom

 

Wat vertel die wind aan my

Weet jy waar die Kiewiet bly

In die speelpark op die grond

Lê sy eiers spikkelbont

 

Blinkoog spreeutjie sê my nou

Waar gaan jy jou huisie bou

Maar dis iets wat almal weet

Binne-in ons dak se geut

 

Huisies, dis almal huisies

Waar voëls en muisies

Se babas saans kan droom

Huisies, dis almal huisies

Waar voëls en muisies

Se babas droom

 

Duifie, Duifie sê vir my

Waar gaan ek jou huisie kry

Êrens op 'n hoë tak

Waar die wind aan my kan raak

 

Swaeltjie, Swaeltjie sê my nou

Waar gaan jy jou huisie bou

Op die voorstoep onderdak

Dis waar ek my huis gaan maak

 

Huisies, dis almal huisies

Waar voëls en muisies

Se babas saans kan droom

Huisies, dis almal huisies

Waar voëls en muisies

Se babas droom

 

Huisies, dis almal huisies

Waar voëls en muisies

Se babas saans kan droom

Huisies, dis almal huisies

Waar voëls en muisies

Se babas droom

 

Composer: DE VILLIERS/JAN DE WET (EMI)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page