Carike Keuzenkamp - Jan Van Riebeeck (Key: OR Amaj)
Title: Jan Van Riebeeck (Hiep Hiep Hoera)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Carike Keuzenkamp
Genre: South African; Folk; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: More info: Carike Keuzenkamp is 'n bekende Afrikaanse sangeres. Sy is op 3 Maart 1947 in Den Haag, Nederland gebore. In 2010 ontvang sy 'n SAMA-toekenning vir 'n leeftyd se bydrae tot plaaslike musiek.
Lyrics: Yes
Toe ek met my skippie in Tafelbaai kom
Toe kyk ek na die berg en ek vra hoekom
Die berg so plat is soos die tafel in die huis
En toe kry ek die antwoord
Dit kom uit die kombuis
Hiep - hiep - hoera
Hiep - hiep - hoera
Hiep - hiep - hoera
Suid-Afrika
Hiep - hiep - hoera
Hiep - hiep - hoera
Hiep - hiep - hoera
Suid-Afrika
En ons sê dankie sê ons Jan van Riebeeck
Ons sal vir jou nooit vergeet
Dankie sestien-twee-en-vyf-tig
Net vir hierdie dag
Dankie sê ons Jan van Riebeeck
Ons sal vir jou nooit vergeet
Dankie sestien-twee-en-vyf-tig
Net vir hierdie dag
Sestien-twee-en-vyftig het die wind gewaai
Toe kom ek met my skippie in by Tafelbaai
Die wind het so gewaai ons was almal op ‘n klomp
En so kry hy die naam Die Kaap van Storms
Hiep - hiep - hoera
Hiep - hiep - hoera
Hiep - hiep - hoera
Suid-Afrika
Hiep - hiep - hoera
Hiep - hiep - hoera
Hiep - hiep - hoera
Suid-Afrika
En ons sê dankie sê ons Jan van Riebeeck
Ons sal vir jou nooit vergeet
Dankie sestien-twee-en-vyf-tig
Net vir hierdie dag
Dankie sê ons Jan van Riebeeck
Ons sal vir jou nooit vergeet
Dankie sestien-twee-en-vyf-tig
Net vir hierdie dag
‘n Beeld van hom is toe geplant
Daar onder by die punt van Tafelberg strand
Dis nou baie jare waarvan ek nou praat
En tog staan hy nog steeds in die Adderleystraat
Hiep - hiep - hoera
Hiep - hiep - hoera
Hiep - hiep - hoera
Suid-Afrika
Hiep - hiep - hoera
Hiep - hiep - hoera
Hiep - hiep - hoera
Suid-Afrika
Composer: M. SCHNEIDER (COPYRIGHT CONTROL/EMI)