Carike Keuzenkamp & Johan Stemmet - Do You Speak English (Key: OR Bbmaj)
Title: Do You Speak English?
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Carike Keuzenkamp & Johan Stemmet
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Duet; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Op die Copacabana loop
Ek op vakansie lekker vuurdoop
Want die meisies in Rio is mooi
Heupe wat swaai en lippies so rooi
Ek’s op toer hier sonder my pa
En die man voor my wil my iets vra
A-ha
Parlez-vous français?
Non non Monsieur
Sprichst du Deutsch dann?
Nein nein mein Herr
Italiano?
No 'comprehendo'
Do you speak English?
Honey I do!
Do you speak English
Dit kan ek wel
Ek kan die taal praat
Laat ek jou vertel
Vinnig toe click ons
Voel hoe my hart bons
Do you speak English?
Honey I do!
Daardie aand vir die Karnaval
Met ‘n rooi motor het hy my kom haal
Hierdie Rio meisies is duur
Kyk maar die motor wat ek nou moes huur
Hierdie buitelanders ken mos ‘n nooi
En vanaand verf ons Rio mooi rooi
A-ha
Parlez-vous français?
Non non Monsieur
Sprichst du Deutsch dann?
Nein nein mein Herr
Italiano?
No 'comprehendo'
Do you speak English?
Honey I do!
Do you speak English
Dit kan ek wel
Ek kan die taal praat
Laat ek jou vertel
Vinnig toe click ons
Voel hoe my hart bons
Do you speak English?
Honey I do!
Later toe vra sy nou wil sy weet
Where do you come from
Seychelles or Greece?
I come from Nylstroom
Ek is van Naboom
Do you speak English
Kan jy nou meer!
Do you speak English
So’t ons gegroet
Do you speak English
So’t ons ontmoet
G’n 'Talianer, Suid-Afrikaner
En op ons troudag sê sy: I do
Do you speak English
So’t ons gegroet
Do you speak English
So’t ons ontmoet
G’n 'Talianer, Suid-Afrikaner
En op ons troudag
A-ha
Sê sy
I do
Composer: R. SIEGEL/K. HERTHA/J. STEMMET (DE LA MUSIEK)