Carike Keuzenkamp - Oom Hoenderhaan (Key: OR Cmaj)
Title: Oom Hoenderhaan
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Carike Keuzenkamp
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR CmajBacking vocals: No
Lyrics: Yes
Op elke plaas woon 'n hoenderhaan
Wat elke môre vroeg opstaan
Elke oggend dou voor dag
Staan hy vir die son ek wag
Hy kraai tot almal wakker is
Sê staan op jy’t klaar gerus
Koe-ke-roe-ke-roe sê hy
Begin nou met die werkery
Oom hoenderhaan, oom hoenderhaan
Is die wekker van die plaas
As hy verslaap
Is die wêreld laat
Van die diere tot die baas
Hy weet waar lê die langwyser
En die korte staan op vyf
Oom hoenderhaan. oom hoenderhaan
Jy’t 'n wekker in jou lyf
Oom hoenderhaan, oom hoenderhaan
Jy’t 'n wekker in jou lyf
Oom hoenderhaan, oom hoenderhaan
Is die wekker van die plaas
As hy verslaap
Is die wêreld laat
Van die diere tot die baas
Hy weet waar lê die langwyser
En die korte staan op vyf
Oom hoenderhaan, oom hoenderhaan
Jy’t 'n wekker in jou lyf
Oom hoenderhaan, oom hoenderhaan
Jy’t 'n wekker in jou lyf
Composer: J. GROENEWALD (DE LA MUSIC)