Chereè - 30 Dae In Die Somer (Key: OR Fmaj)
Title: 30 Dae In Die Somer
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Chereè (Cheree)
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Ek onthou nou weer die kaggelvuur
Die wysheid in jou oë
Die mooiheid van my mooiste uur
Die nood in jou vermoë
Daar’s ‘n wêreld wat net ek kan sien
En dit lewe daar in jou hart
O nou vat my weer na die diepste see
En sit my weer op volle vaart
Onthou jy 30 dae in die somer
Onthou jy ons erewoord voor die maan
Daar’s ‘n taal wat ons gou geleer het
En dis ‘n taal wat ons gou verstaan
Vertrou jy die blou-blou oë van ‘n dromer
Vertrou jy die maan kon ons voort vertaal
Ek’s ‘n prinses wat haar hart verloor het
En jy’s die prins wat my hart gaan haal
Ons het lank gedans ons het fees gevier
Ons is vlerke op die wind
Ons ken elke tree elke melodie
En die waarheid wat ons vind
Ek het lewenslank na jou gesoek
En nou kan ek my vaart laat daal
Daar’s ‘n land daaruit die mooiste boek
En ‘n storie uit ‘n feëverhaal
Onthou jy 30 dae in die somer
Onthou jy ons erewoord voor die maan
Daar’s ‘n taal wat ons gou geleer het
En dis ‘n taal wat ons gou verstaan
Vertrou jy die blou-blou oë van ‘n dromer
Vertrou jy die maan kon ons voort vertaal
Ek’s ‘n prinses wat haar hart verloor het
En jy’s die prins wat my hart gaan haal
Ons het lank gedans tot op die hoogste krans
Tot in die diepste see die mooiste melodieë
Mag dit vir altyd wees met dieselfde gees
En vir ewig sal ek by jou staan
Onthou jy 30 dae in die somer
Onthou jy ons erewoord voor die maan
Daar’s ‘n taal wat ons gou geleer het
En dis ‘n taal wat ons gou verstaan
Vertrou jy die blou-blou oë van ‘n dromer
Vertrou jy die maan kon ons voort vertaal
Ek’s ‘n prinses wat haar hart verloor het
En jy’s die prins wat my hart gaan haal
Onthou jy 30 dae in die somer
Onthou jy ons erewoord voor die maan
Daar’s ‘n taal wat ons gou geleer het
En dis ‘n taal wat ons gou verstaan
Vertrou jy die blou-blou oë van ‘n dromer
Vertrou jy die maan kon ons voort vertaal
Ek’s ‘n prinses wat haar hart verloor het
En jy’s die prins wat my hart gaan haal
Composer: M. HANNES/W. GERKE/KURT DARREN (HOEZIT)