top of page
Bobby van Jaarsveld - Chi Chi Bong Bong (Key: OR Cmaj)

Bobby van Jaarsveld - Chi Chi Bong Bong (Key: OR Cmaj)

SKU: JU-OR-NB-00158
$12.95Price

Title: Chi Chi Bong Bong

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Bobby van Jaarsveld

Genre: South African; Pop

Language: Afrikaans

Era: 2000s

Key: OR Cmaj

Backing vocals: No

More info: Bobby van Jaarsveld is 'n bekende sanger, liedjieskywer en akteur. Sy album Net Vir Jou het 'n SAMA-toekenning ontvang vir die Beste Afrikaanse Pop album in 2010. Hy het ook MK se “Best Solo Award” in 2011 gewen. Bobby het die hoofrol in Liefling: Die Movie vertolk.

Lyrics: Yes

 

Banana chi-chi-bong-bong, Banana chi-chi-bong-bong,

Banana chi-chi-bong-bong, Banana chi-chi-bong-bong,

 

Jy’s my son wat skyn as die mis verdwyn

Jy’s my pizza girl wat uit die nag verskyn

Jy’s my kiewiet op die gholfbaan, my wiele as ek saamgaan

Baby, jy’s my chi-chi-bong-bong

 

Jy’s die kleur in my reënboog, die glinster in my oog

Jy’s die blomme langs die driveway as my tuin verdroog

Jy’s die koffie langs my bed, jy’s al wat ek het

Baby, jy’s my chi-chi-bong-bong

 

Jy’s die branders van die see, wat nooit moed opgee

Jy’s my skaduwee, ek hoop jy sê nooit nee

Jy’s my sleutels in my sakkie, van my splinternuwe bakkie

Baby, jy’s my chi-chi-bong-bong

 

Composer: BLACKIE SWART (BLACKIE SWART MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page