top of page
Chris Chameleon - Die Onverkrygbare (Key: OR Cmaj)

Chris Chameleon - Die Onverkrygbare (Key: OR Cmaj)

SKU: JU-OR-NB-01497
$12.95Price

Title: Die Onverkrygbare

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Chris Chameleon
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Chris Chameleon (ook basspeler en voorman van Boo!), het bekend geraak in Suid-Afrika, asook oorsee, met sy eiesoortige styl, bekoorlike verhoogpersoonlikheid en 'n reputasie om gehore met sy vier-oktaafstem en stemtoertjies te betower. Sy talent het hom vele toekennings besorg oor die jare.
Lyrics: Yes

 

Ek koop 'n rok van crêpe-de-chine
Met vingers op 'n tikmasjien
Met goeie kos en ligte dop
Sal iemand gou as vriend ontpop
Met verse oor die graf en stof
Koop ek vir my 'n rantsoen lof
Jou liefde kan ek myne noem
Met mooimaakgoed en warm soen
Kon ek verkry met geld en spel
Die wyster wat die ure tel

Kon ek verkry met geld en spel

Die wyster wat die ure tel

Ek koop 'n rok van crêpe-de-chine

Met vingers op die tikmasjien

Met goeie kos en ligte dop

Sal iemand gou as vriend ontpop

Met verse oor die graf en stof

Koop ek vir my 'n rantsoen lof

Jou liefde kan ek myne noem

Met mooimaakgoed en warm soen

Kon ek verkry met geld en spel

Die wyster wat die ure tel

Kon ek verkry met geld en spel

Die wyster wat die ure tel

Ek koop 'n rok van crêpe-de-chine

Met vingers op die tikmasjien

Met goeie kos en ligte dop

Sal iemand gou as vriend ontpop

 

Composer: CHRIS CHAMELEON/INGRID JONKER (SHEER PUBL. PTY/INGRID JONKER TRUST)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page