top of page

Christia Visser - Wildste Oomblik (Key: OR Dmaj)

SKU: RI-OR-NB-02251
$13.95Price

Title: Wildste Oomblik

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Christia Visser
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Plekke tye voel net soos gewoonte

Staan in rye vryheid is verlore

Ek soek meer

Net een keer

Sterre voete deel 'n bietjie waansin

Stuur jou groete hardloop in die aand in

Gaan nog hoër

Laat dit jou bekoor

 

Ons is hier arms oop

Maak jou oë toe en jy hoop

Glo

 

Staan ons op die rand van ons wildste oomblik

Net een tree

Staan ons op die rand van ons wildste oomblik

Net een tree

My hart klop in my keel

Ons breek nou elke reël

Voel hoe voel dit

Af by die rand na ons wildste oomblik

 

Binne grappe nuwe avonture

Ons is dapper wie tel nog die ure

Tyd vergaan ons is uit ons baan

Nog 'n koue

Niemand kan ons keer nie

Geen geboue mure ensomeer nie

Ek breek los

Dis wat vryheid kos

 

Ons is hier arms oop

Maak jou oë toe en jy hoop

Glo

 

Staan ons op die rand van ons wildste oomblik

Net een tree

Staan ons op die rand van ons wildste oomblik

Net een tree

My hart klop in my keel

Ons breek nou elke reël

Voel hoe voel dit

Af by die rand na ons wildste oomblik

 

Vat my hand

Sê my vertrou jy my

Vat my hand

Sê my vertrou jy my

 

Ons is hier arms oop

Maak jou oë toe en jy hoop

Glo

 

TUSSENSPEL

 

My hart klop in my keel

Ons breek nou elke reël

Voel hoe voel dit

 

Staan ons op die rand van ons wildste oomblik

Net een tree

Staan ons op die rand van ons wildste oomblik

Net een tree

My hart klop in my keel

Ons breek nou elke reël

Voel hoe voel dit

Af by die rand na ons wildste oomblik

Af by die rand na ons wildste oomblik

Af by die rand na ons wildste oomblik

 

Composer: CHRISTIA VISSER/DON KELLY/ADOLF VORSTER/DIRK VAN NIEKERK

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page