Che ft. Snotkop - Ek Like Hoe Jy Dans (Key: OR Cmin)
Title: Ek Like Hoe Jy Dans
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Ché feat. Snotkop
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Cmin
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Woo! Ché en bietjie Snopkop
Kan jy dit nie sien nie?
Ek dink dis tyd dat jy deel
Daar′s dinge wat jy doen my ding
Wat die wye wêreld moet weet
Jy dink jy's drie ek dink jy′s tien
Ek scheme dis tyd dat jy sien
Hoe jy deur my oë lyk vir my
Op fleek, dis siek, ek freak
As jy dans op jou eie beat
Ek like hoe jy dans
Da-da-da-da dans
Kyk vir my hey-y-y-y-y
Ek like hoe jy dans dans dans
Ek like hoe jy move
Da-da-da-da groove
Kyk vir my hey-y-y-y-y
Ek like hoe jy move move move
TUSSENSPEL
Dans dans dans (skud skud skud)
Pas nie in die boksie
Jy't hom lankal gebreek
Jy's min gepla nie om nie terug te staan nie
As ′n boomer vir jou preek (oukei)
Jy′s chill, my girl, jy's comfortable
Jy′s so nie deel van die crowd
Jy het dit sê dit sê dit sê dit loud
Op fleek, dis siek, ek freak
As jy dans op jou eie beat
Ek like hoe jy dans
Da-da-da-da dans
Kyk vir my hey-y-y-y-y
Ek like hoe jy dans dans dans
Ek like hoe jy move
Da-da-da-da groove
Kyk vir my hey-y-y-y-y
Ek like hoe jy move move move
TUSSENSPEL
Dans dans dans (skud skud skud)
Dans dans dans
TUSSENSPEL
Dans dans dans
Skud daai litte los
Uit die heupe geva'lik
Doen dit somme′ los, want jy's te hot om te sanik
Warem aan die brand gooi die sand gooi die water
Skud skud skud (skud dit)
Hierdie′s vir die girls met die jukebox, neh
Bring vir my daai girls wat kan beatbox, yeah
Hu-uh los daai girls met die botox, neh
Spring 'n bietjie bok nes 'n Springbok, woah
Maar kan ′n Springbok dans?
Wel, ek het gehoor Faf kan breakdans
Ek like hoe jy dans
Da-da-da-da dans
Kyk vir my hey-y-y-y-y
Ek like hoe jy dans dans dans
Ek like hoe jy move
Da-da-da-da groove
Kyk vir my hey-y-y-y-y
Ek like hoe jy move move move
TUSSENSPEL
Dans dans dans (skud skud skud skud dit)
TUSSENSPEL
Move move move move move
Composer: CHANTEL BLIGNAUT/CHE-LEE NEL/DIRK J VAN NIEKERK/DON KELLY/FRANCOIS HENNING