Coenie de Villiers - Namakwaland (Key: OR Cmaj)
Title: Namakwaland
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Coenie de Villiers
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Coenie de Villiers is op 11 Oktober 1956 in Bloemfontein gebore. Hy is bekend vir die aangrypende liedjies wat hy komponeer en as sanger en pianis word hy beskou as een van die vernaamste kunstenaars in Afrikaanse musiek.
Lyrics: Yes
En as die jaargety kom draai
En die reënwind oor my randjies waai
Laat die warrelwind ‘n laaste keer
Sy nukke oor my lyf probeer
En roer die reën die droë loop
Dan breek my hart se kleure oop
En knoop ek gou my blommejas
Van Kamieskroon tot Kommagas
Namakwaland se veld hou nuwejaar
Kom kyk hoe hotnotsriel ‘n vygie daar
‘n Blyplek, vryplek, Nababiep my ghantang
Kom proe hoe soet ‘n ghoukom hier kan smaak
Hier kan smaak
TUSSENSPEL
Namakwaland se veld hou nuwejaar
Kom kyk hoe hotnotsriel ‘n vygie daar
‘n Blyplek, vryplek, Nababiep my ghantang
Kom proe hoe soet ‘n ghoukom hier kan smaak
Hier kan smaak
TUSSENSPEL
En ek sprei my kelkiewynkaros
Waar die horison die môre los
En iewers staan ‘n kokerboom
Kniediep in die geel en droom
En die wind maak soms ‘n rypatroon
Van ‘n botterblom se goue kroon
En êrens oor my wye rug
My marabou, my vleipatrys
Namakwaland se veld hou nuwejaar
Kom kyk hoe hotnotsriel ‘n vygie daar
‘n Blyplek, vryplek, Nababiep my ghantang
Kom proe hoe soet ‘n ghoukom hier kan smaak
Hier kan smaak
Composer: C. DE VILLIERS (SONGWRIGHTS PUBL)