Snotkop - Cool Soos Koos Kombuis (Key: OR Dmaj - BV)
Title: Cool Soos Koos Kombuis
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Snotkop
Genre: South African; Pop, Pop Rock & Dance
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: Yes
More info: SA se gewilde, SAMA benoemde kunstenaar, Snotkop is een van die land se populêrste kunstenaars wat duisende mense se harte gesteel het met sy talent, musiek, positiewe boodskap, passie en aansteeklike energie!
Lyrics: Yes
Ek wens ek was sterker
Dan het ek jou ‘n ding of twee gewys
Ek wens ek het vlerke
Dan het ons al lankal saam verdwyn
Ek wens ek was fikser
Dan het jy my dalk lankal raak gesien
My kar ‘n bietjie blinker
Dan kon ons in my kar vry by die fliek
Woah oh oh oh oh oh
As ek net ‘n bietjie meer gefokus het op skool
Woah oh oh oh oh oh
En bietjie minder van ‘n rock ‘n roll gedroom
Maar ek het nie
En jy bly sexy
En hier onder in my whiskey glas
Lyk die lewe eerste klas
Ek wens ek was cool soos Koos Kombuis
Dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys
En in ‘n Mustang jou op Margate stukkend vry
Hey, woah oh oh oh oh oh
Ek wens ek was cool soos Koos Kombuis
Dan sou ek jou ‘n liedjie met jou naam in skryf
En met ‘n dans raak ons verslaaf aan rock ‘n roll
Woah oh oh oh oh oh
Woah oh oh
Woah oh oh
Woah, cool soos Koos Kombuis
Woah oh oh
Woah oh oh
Woah, cool soos Koos Kombuis
Ek wens ek was wilder
Dan het ek jou ‘n goeie tyd gewys
Ek vat jou op ‘n road trip
Dan ry ons van die Paarl tot Parys
Ek wens ek was slimmer
Dan het ek dalk ‘n bietjie meer geld verdien
Vir daai ring aan jou vinger
Man nou sit ek op die rak stok siel alleen
Woah oh oh oh oh oh
As ek net ‘n bietjie meer gefokus het op skool
Woah oh oh oh oh oh
En bietjie minder van ‘n rock ‘n roll gedroom
Maar ek het nie
En jy bly sexy
En hier onder in my whiskey glas
Lyk die lewe eerste klas
Ek wens ek was cool soos Koos Kombuis
Dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys
En in ‘n Mustang jou op Margate stukkend vry
Hey, woah oh oh oh oh oh
Ek wens ek was cool soos Koos Kombuis
Dan sou ek jou ‘n liedjie met jou naam in skryf
En met ‘n dans raak ons verslaaf aan rock ‘n roll
Woah oh oh oh oh oh
Woah oh oh
Woah oh oh
Woah, cool soos Koos Kombuis
Woah oh oh
Woah oh oh
Woah, cool soos Koos Kombuis
Ek wens ek was cool soos Koos Kombuis
Dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys
En in ‘n Mustang jou op Margate stukkend vry
Hey, woah oh oh oh oh oh
Ek wens ek was cool soos Koos Kombuis
Dan sou ek jou ‘n liedjie met jou naam in skryf
En met ‘n dans raak ons verslaaf aan rock ‘n roll
Woah oh oh oh oh oh
Woah oh oh
Woah oh oh
Woah, cool soos Koos Kombuis
Woah oh oh
Woah oh oh
Woah, cool soos Koos Kombuis
Composer: FRANCOIS HENNING/DIRK VAN NIEKERK/DON KELLY/ADOLF VORSTER (ZIMBALI MUSIC PUBL.)