Cor Uys & Steyn Fourie - Oorwinningslied (Rock Weerg.) (Key: -2 Fmaj)
Title: Oorwinningslied (Rock Weergawe)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Cor Uys & Steyn Fourie
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Rock; Blues; Group & Choir; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: -2 Fmaj
Backing vocals: No
More info:
Lyrics: Yes
Ek sien in my gees die Glorie en die Almag van die Heer
Die Allerhoogste wat in liefde oor sy Koningkryk regeer
Hy’t belowe aan die einde op die wolke kom Hy weer
Hy is Koning Hy regeer
Loof Hom prys Hom halleluja
Loof Hom prys Hom halleluja
Loof Hom prys Hom halleluja
Hy is Koning Hy regeer
Die Here is ons vesting wat vir altyd sal bly staan
Hy beskerm elke mens wat in geloof na Hom toe gaan
Hy’s ons skuiling Hy’s ons wapen
Hy het die vyand reeds verslaan
Hy is die Rots waarop ons staan
Loof Hom prys Hom halleluja
Loof Hom prys hom halleluja
Loof Hom prys hom halleluja
Hy is Koning Hy regeer
Kom deel nou in ons loflied hef jou hande op na bo
Blaas basuine slaan op dromme en kom dans voor God se oë
Kom leef in die oorwinning van Sy Woord waarin ons glo
Want Sy Woord sal ewig staan
Loof Hom prys Hom halleluja
Loof Hom prys hom halleluja
Loof Hom prys hom halleluja
Hy is Koning Hy regeer
Loof Hom prys Hom halleluja
Loof Hom prys hom halleluja
Loof Hom prys hom halleluja
Want Sy Woord sal ewig staan
Sy Woord sal ewig staan
Sy Woord sal ewig staan
Composer: TRAD./P. SMIT (MAR GOSPEL MUSIC PUBL)