top of page
Kurt Darren - Cowboys & Crooks (Key: OR Cmaj - BV)

Kurt Darren - Cowboys & Crooks (Key: OR Cmaj - BV)

SKU: RI-OR-BV-00694
$12.95Price

Title: Cowboys & Crooks (Cowboys en Crooks)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop, Pop Rock & Dance
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: Yes
More info: Kurt Darren shot to stardom after recording his number one hit single “Meisie Meisie”. This was soon followed by a string of hits including “Sê Net Ja”, “Loslappie” and “Hemel Op Tafelberg” to name only a few. Kurt’s live shows are energetic and he has also become very famous for his unique dance steps.
Lyrics: Yes

 

Ek sien haar in die stofpad met haar lipstick en 'n gun

Dit hang hier in die lug

Sy't onheiligheid beplan

En ek kyk haar in haar oë

Maar sy ry verby my

 

'n Meisie op 'n perd is 'n wonderlike ding

Daar's 'n lyn om te trek

As sy van haar perd afspring

As sy moeilikheid bring

Na my geweste

Want ek is 'n cowboy

En ek gee nie op

 

Want ons is Cowboys & Crooks

Sy't vir moeilikheid gesoek

En dit alles mooi beplan

Het haar uiteindelik gevang

Want ek's 'n Cowboy

En sy is 'n Crook

Ja, ons is Cowboys & Crooks

Sy het haar beste probeer

Uit die tronk ontsnap en hier gaat ons alweer

En ek druk haar in 'n hoek

Want ek is 'n Cowboy

En hierdie girl is 'n Crook

 

INSTRUMENTAAL

 

Want ek is 'n Cowboy

En sy't 'n Cowboy gesoek

 

Sy's reeds 'n legende

'n Girl met plan

Sy is lekker moeilik

Maar ek het haar gevang

Sy's 'n pyn in die kop

Maar 'n Cowboy gee nie op

 

Ek sien haar in die verte teen die spoed van lig

Ek spring op my perd

Maar sy is bang vir niks

En ek het my lyn getrek

Sy kom met my terug

Ek vang haar in die berge

Sit jou hande in die lug

 

Want ons is Cowboys & Crooks

Sy't vir moeilikheid gesoek

En dit alles mooi beplan

Het haar uiteindelik gevang

Want ek's 'n Cowboy

En sy is 'n Crook

Ja, ons is Cowboys & Crooks

Sy het haar beste probeer

Uit die tronk ontsnap en hier gaat ons alweer

En ek druk haar in 'n hoek

Want ek is 'n Cowboy

En hierdie girl is 'n Crook

 

Want ons is Cowboys & Crooks

Sy't vir moeilikheid gesoek

En dit alles mooi beplan

Het haar uiteindelik gevang

Want ek's 'n Cowboy

En sy is 'n Crook

Ja, ons is Cowboys & Crooks

Sy het haar beste probeer

Uit die tronk ontsnap en hier gaat ons alweer

En ek druk haar in 'n hoek

Want ek is 'n Cowboy

En hierdie girl is 'n Crook

 

Ja ek is 'n Cowboy

En sy't 'n Cowboy gesoek

 

Composer: KURT DARREN/EMIL STRUWIG (SELECT MUSIC PUBLISHER/ACTIVE MUSIC PUBLISHER)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page