Jay & Lianie May - Da' Vat Hy (Key: OR F#maj)
Title: Da' Vat Hy
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jay & Lianie May
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR F#maj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Arm maar gelukkig
Ons vat hom by die horings
Maak hom mooi, maak hom sag
Maak hom mak, maak hom joune
Da' vat hy
My bokkie, da' vat hy
Vleisie op die kole
Broodjie in die oond
Was die tyd van ons lewe
Aand om te onthou
Da' vat hy
My bokkie, da' vat hy
Niks fout met 'n 3-liter Ford
Twee liter Coke
Een brandewynlyfie met haar rokkie kort
Dis besigheid voor
En partytjie van agter
Gooi hom in die son dat hy revs optel
Da' vat hy, da' vat hy
Want 'n warm patat laat die skote klap
Da' vat hy, da' vat hy
Ons druk die speakers tot dit bewe
Want dis mos hoe ons lewe
Da' vat hy
Oe, my bokkie, da' vat hy
Donkiejare laas het die speakers so geraas
Ons het gedans het gelag en geparty dat dit bars
Da'vat hy
Mmm, my bokkie, da' vat hy
Met jou hier langs my sy wou ek niemand anders vry
Ons het gejol, gebaklei, het 'n Cabriolet gery
Da' vat hy
Oe, my bokkie, da' vat hy
Niks fout met 'n 3-liter Ford
Twee liter Coke
Een brandewynlyfie met haar rokkie kort
Dis besigheid voor
En partytjie van agter
Gooi hom in die son dat hy revs optel
Da' vat hy, da' vat hy
Want 'n warm patat laat die skote klap
Da' vat hy, da' vat hy
Ons druk die speakers tot dit bewe
Want dis mos hoe ons lewe
Da' vat hy
Oe, my bokkie, da' vat hy
Los jou ring? by die huis en ek kry jou op die dansvloer
Lewe in my lyf en ek dans dan net vir jou
Gooi hom in die son dat hy revs optel
Da' vat hy, da' vat hy
Want 'n warm patat laat die skote klap
Da' vat hy, da' vat hy
Ons druk die speakers tot dit bewe
Want dis mos hoe ons lewe
Da' vat hy
Oe, my bokkie, da' vat hy
Oe, my bokkie, da' vat hy
Oe, my bokkie, da' vat hy
Composer: JOHAN VORSTER/CHRISTOPH KOTZÉ/GEORIC LOMAS (INHOUD HUIS UITGEWERS)