top of page
Biggy - Dames (Key: OR Emaj)

Biggy - Dames (Key: OR Emaj)

SKU: RI-OR-NB-00566
$12.95Price

Title: Dames

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Biggy
Genre: South African; Pop; Hip-Hop & Rap
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
More info:
Lyrics: Yes

 

Oe, sy skud haar heupe

Hey sy lek haar lippe

Kan sien sy soek net dinge

Wil my trick met al haar nukke

Like vat my terug na jou huis toe

Laat ek jou net wys toe

Kom nader na my toe

Klim in my kar en ons gly toe

 

Heavy keen want sy's oulik

Vat aan my been like oh shit

Ge-hypnotize met daai boude

Stop by my huis like nous it

Druk my vas ek is haarne

Trap saggies tot by my kamer

Ek sê moenie raas nie my ma hulle

As hulle wakker skrik is daar drama

 

En sy's like

Wat?

Jy bly nog by jou ma?

Uhm, ek het vergeet om te sê ek het 'n boyfriend

Uhm

Jy's n loser

Bel my 'n Uber

En ek's like

Uhm

Wat van jy gebruik jou voete...

 

Dames sê my wat jou naam is

My naam is Adriaanus

En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Dames sê my wat jou naam is

My naam is Adriaanus

En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Dames sê my wat jou naam is

My naam is Adriaanus

En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Dames sê my wat jou naam is

My naam is Adriaanus

En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

 

Terug in die club na 'n tydjie

Ontmoet 'n meisie Stacey

En Stacey het 'n lyfie

Ek kannie ophou kyk nie

Sy's like

Oh

Tel my jaw van die grond af

Vee die drool van my mond af

Sluk my laaste shot af

Tyd dat ek nou op draf

 

Sy's like

Ek hoor jy's n rapper

Jou naam is op almal se bekke

Jou liedjies klink so lekker

Wil jy hoor hoe sing ekke

Ek's like

Ons moet dit buite vat

Die music is net way te hard

Sy ruk en vat my by die hand

En net daar

Toe ons buite trap

 

Begin haar hande te dwaal soos n kind wat verlore is in die Spar

Wat soek na sy ma

En ewe skielik hoor ek n stem van agter af wat sê

Stacey? Is dit jy?

En net daar het ek 'n vuishou van my lewe gekry

Haha

 

Dames sê my wat jou naam is

My naam is Adriaanus

En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Dames sê my wat jou naam is

My naam is Adriaanus

En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Dames sê my wat jou naam is

My naam is Adriaanus

En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Dames sê my wat jou naam is

My naam is Adriaanus

En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

 

Composer: ADRIAN ENTWISTLE (INHOUD HUIS MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page