Danie Botha - Ons Huwelikslied (Vir My Is Jy Liefde) (Key: OR Bmaj)
Title: Ons Huwelikslied (Vir My Is Jy Liefde)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Danie Botha
Genre: South African; Special Occasion; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
More info: Danie Botha (gebore 25 Junie 1964 in Pretoria) is 'n bekende Afrikaanse sanger wat veral geestelike liedere sing. Sy debuutalbum, Wenners, is in 1989 vrygestel.
Lyrics: Yes
Vrede vir jou
Vrede vir my
So beloof die Heer
Aan die wat Hom bely
Wysheid begin
Met die dien van die Heer
Wat is die mens
Sy lewe kom en keer
Ons laat wat ons doen
Dan aan die Here oor
O diepte, rykdom, wysheid
En kennis van God’s word
Wie ken u oordeel
En wie gee u raad
Uit Hom deur Hom tot Hom
Kom alles wat ons vra
En ek sal jou liefhê
En ek sal jou dra
Ek sal jou bystaan
As die lewe dit vra
Vir my is jy liefde
Vir my is jy vrede
En vir my is jy alles
Wat ‘n man ooit kan vra
So gee ons aan God al die eer
Die mens kan beplan
Maar God bly in beheer
Ek sing van u liefde
En ek sing tot u eer
Want nerens bestaan ‘n siel
So groot soos onse Heer
Prys die Heer
Prys die Heer
Prys Sy Naam
Dankie vir vandag
Ons dank U vir ons bestaan
En ek sal jou liefhê
En ek sal jou dra
En ek sal jou bystaan
As die lewe dit vra
Want vir my is jy liefde
Vir my is jy vrede
En vir my is jy alles
Wat ‘n man ooit kan vra
Vir my is jy liefde
Vir my is jy vrede
En vir my is jy alles
Wat ‘n man ooit kan vra
Composer: D. BOTHA (MAR GOSPEL MUSIC PUBLISHERS)