Danie Niehaus - Jy Is Vrou (Niks Is Dan Mooier) (Key: OR Gmaj)
Title: Jy Is Vrou (Niks Is Dan Mooier)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Danie Niehaus
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Special Occasion; Classical & Classical Crossover
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Jy wek my in die môre
As die dou gras waak
Fluister wasemwoorde
Teen my wange aan
Hoor die stille geraas
Voel jou asem rustig blaas
En die deining van jou bors
Jy's 'n wonderwerk
Soos 'n ongebyte appel
Blink jy regdeur my
En ons dans op die wieke van 'n lentewind
Deur jou glinsterhare breek 'n beeld
Dronk van vreugde
Vars vol lewe
Jy is vrou
Vlindervlerke soos satyn
O, niks is dan mooier
As jou bruin bolle oë
In liefdeskuld getoë
Jy is vrou
In my arms kan jy hou
O, niks is dan mooier
As jou bruin bolle oë
In liefdeskuld getoë
Jy is vrou
La-da-da-da
La-da-da-da
La-da-da-da-da-da
Jy is vrou
Jy is vrou
La-da-da-da
La-da-da-da
La-da-da-da-da-da
Jy is vrou
Jy is vrou
Composer: DANIE NIEHAUS (MAILBOX MUSIC)