top of page
Danie Niehaus - Man Op Die Maan (Key: OR Gmaj)

Danie Niehaus - Man Op Die Maan (Key: OR Gmaj)

SKU: AN-OR-NB-02106
$12.95Price

Title: Man Op Die Maan

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Danie Niehaus
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Hoeveel aande sit ek alleen

Hoeveel mense skarrel om my heen

En ek kyk na die maan

Want hy sal verstaan

Wat eensaamheid is

En wat ek alles mis

 

Daar is son en die lug is skoon

Maar ek leef van my verdiende loon

Niemand steur hul aan my

Wat jy vat sal jy kry

Die lewe skuld my niks

Dit weet ek nou gewis

 

Ek weet sê die maan dat

Die son oor almal wil skyn

Waar jy oopmaak vir hom

Sal die strale jou seer laat kwyn

Ek’s die man op die maan

En my lewe gaan aan vanaand

 

Waarom sien ek nie die mooi in als

Waarom sien ek alles deur ‘n glas

Waarom klou ek aan dit

Wat die wêreld versit

Ons tydjie is kort

Soos die kers en die mot

 

Die lewe is ‘n lied

Wat dit vra is harmonie

Die lewe is ‘n lied

Wat dit vra is harmonie

 

Daar is son en die lug is skoon

Maar ek leef van my verdiende loon

Niemand steur hul aan my

Wat jy vat sal jy kry

Die lewe skuld my niks

Dit weet ek nou gewis

 

Ek weet sê die maan dat

Die son oor almal wil skyn

Waar jy oopmaak vir hom

Sal die strale jou seer laat kwyn

Ek’s die man op die maan

En my lewe gaan aan vanaand

 

Die lewe is ‘n lied

Wat dit vra is harmonie

Die lewe is ‘n lied

Wat dit vra is harmonie

 

Ek’s die man op die maan

En my lewe gaan aan vanaand

Ek’s die man op die maan

En my lewe gaan aan vanaand

Ek’s die man op die maan

En my lewe gaan aan vanaand

 

Composer: DANIE NIEHAUS (ICEMAN MUSIC PUBL)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page