top of page
Danie Niehaus - Neem My Hand (Key: OR Bbmaj)

Danie Niehaus - Neem My Hand (Key: OR Bbmaj)

SKU: CH-OR-NB-03101
$12.95Price

Title: Neem My Hand
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Danie Niehaus & Lita Roberts
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Duet
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Waarom wil jy loop in die vroeë uur

Is dit iets wat ek gesê het of wou doen

Waarheen wil jy vlug

Waarheen dryf dit jou

Dink aan al die hartseer wat dit bring

Dink aan al die hartseer wat dit bring

 

As daar niemand anders is wat jou dag verryk

Waarom maak ons dan mekaar so seer

Kom ons leef weer vir mekaar

Kom ons maak dit alles heel

Ons het soveel om te deel

 

Neem my hand en hou dit vas

Dink aan my en die mooi wat was

Daar’s altyd nog ‘n tweede keer

Neem my hand en hou dit vas

Dink aan my en die mooi wat was

Vergeet die donker vrae

Onthou net al die dae

En die tye wat ons saam kon wees

 

Tyd tik nou verby en ons bly nie jonk

Waarom dit so dikwels nog verspeel

Waarom kyk ons nog na gister

Waarom kan ons nie vergeet

Laat ons saam die toekoms deel

 

Neem my hand en hou dit vas

Dink aan my en die mooi wat was

Daar’s altyd nog ‘n tweede keer

Neem my hand en hou dit vas

Dink aan my en die mooi wat was

Vergeet die donker vrae

Onthou net al die dae

En die tye wat ons saam kon wees

 

Sluit jou oë en laat die wind jou neem

Op vlerke van sy liefde

Kom ons word weer een

Word weer een

 

Neem my hand en hou dit vas

Dink aan my en die mooi wat was

Daar’s altyd nog ‘n tweede keer

Neem my hand en hou dit vas

Dink aan my en die mooi wat was

Vergeet die donker vrae

Onthou net al die dae

En die tye wat ons saam

Kon wees

 

Composer: DANIE NIEHAUS (MACVILLA)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page