top of page
Various - Dankie Heer (Key: OR Bbmaj)

Various - Dankie Heer (Key: OR Bbmaj)

SKU: FR-OR-NB-01222
$12.95Price

Title: Dankie Heer

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Kurt Darren, Helene Bester (Helené Bester), Nicholis Louw & J.J. Stephens
Genre: Inspirational, Christian & Gospel; Group & Choir
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Somtyds vergeet ek want lewe jaag verby

Om dankie te sê want U liefde beskerm my

Ek voel U genade vou elke dag om my

Ek weet U is daar deur elke gevaar

Hoor my gebed dankie Heer

 

Dankie Heer vir elke minuut dankie Heer

Ek bring hierdie lied om te sê

Ek weet dat U luister ek kan niks meer vra nie

Ek wil dankie sê dankie, dankie Heer

Ek sing nog ‘n keer dankie Heer

Vir elke talent uit U hand

Ek bring U die eer

Ek kan niks meer vra nie

Ek wil dankie sê dankie Heer

 

Ek seil oor die golwe en ek sien hoe groot is U

Hoe klein is ‘n mens om U liefde te verdien

Selfs as ek slaap wag engele om my

Ek weet U is daar deur elke gevaar

Hoor my gebed dankie Heer

 

Dankie Heer vir elke minuut dankie Heer

Ek bring hierdie lied om te sê

Ek weet dat U luister ek kan niks meer vra nie

Ek wil dankie sê dankie, dankie Heer

Ek sing nog ‘n keer dankie Heer

Vir elke talent uit U hand

Ek bring U die eer

Ek kan niks meer vra nie

Ek wil dankie sê dankie Heer

 

Dankie Heer vir elke minuut dankie Heer

Ek bring hierdie lied om te sê

Ek weet dat U luister ek kan niks meer vra nie

Ek wil dankie sê dankie, dankie Heer

Ek sing nog ‘n keer dankie Heer

Vir elke talent uit U hand

Ek bring U die eer

Ek kan niks meer vra nie

Ek wil dankie sê dankie Heer

 

Composer: DON KELLY/MARC BRENDON/KURT DARREN (SELECT MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page