top of page
Nadine - Dankie Liewe Ouma (Key: OR Fmaj - BV)

Nadine - Dankie Liewe Ouma (Key: OR Fmaj - BV)

SKU: CH-OR-BV-00667
$12.95 Regular Price
$8.95Sale Price

Title: Dankie Liewe Ouma

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Nadine
Genre: South African; Kids, Tweens & Teens; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: Yes
More info: Nádine (gebore February 28, 1982) is 'n bekende Suid-Afrikaanse sangeres.
Lyrics: Yes

 

Dankie liewe Ouma

Vir u liefde elke dag

Dankie liewe Ouma vir die sonskyn in die lag

Dankie liewe Ouma

U is altyd vir my daar

Dankie liewe Ouma elke dag die hele jaar

 

Dankie Ouma

Liewe Ouma

Vir u sorg en vir u liefde

Vir u omgee elke dag

Dankie Ouma liewe Ouma

Vir geduld en soveel liefde elke dag

 

Dankie liewe Ouma

U verstaan my tog so goed

Dankie liewe Ouma

Deur die swaar kry hou u moed

Dankie liewe Ouma

Ek sal jou vir goed onthou

Dankie liewe Ouma

So geduldig so getrou

 

Dankie Ouma

Liewe Ouma

Vir u sorg en vir u liefde

Vir u omgee elke dag

Dankie Ouma liewe Ouma

Vir geduld en soveel liefde elke dag

 

Liefste Ouma

Dankie dat jy altyd verstaan

Dankie dat Ouma als met soveel sorg en liefde doen

As u ver is dan verlang ek

Maar die tye wat ons saam deel sal el altyd onthou

 

Dankie Ouma

Liewe Ouma

Vir u sorg en vir u liefde

Vir u omgee elke dag

Dankie Ouma liewe Ouma

Vir geduld en soveel liefde elke dag

 

Dankie liewe Ouma

Vir u liefde elke dag

Dankie liewe Ouma vir die sonskyn in u lag

Dankie liewe Ouma

U is altyd vir my daar

Dankie liewe Ouma elke dag die hele jaar

 

Dankie Ouma

Liewe Ouma

Vir u sorg en vir u liefde

Vir u omgee elke dag

Dankie Ouma liewe Ouma

Vir geduld en soveel liefde elke dag

 

Composer: A. COOTE/J. ELS (MEKANIKAL MUSIC/BMG MUSIC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page