top of page
Anton Myburgh - Dankie Vir Die Jare (Key: OR Gmaj)

Anton Myburgh - Dankie Vir Die Jare (Key: OR Gmaj)

SKU: AN-OR-NB-00413
$12.95Price

Title: Dankie Vir Die Jare

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Anton Myburgh (Murgpyp)
Genre: South African; Pop; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: Singer/Songwriter Anton Myburgh has composed more than 200 songs mainly in Afrikaans. He has contributed through his songs to the gold and platinum status of more than 10 albums of some of the top Afrikaans stars in South Africa and is recognized as one of the top composers in SA.
Lyrics: Yes

 

Dankie vir die jare

Wat ons saam kon deel

Dankie vir die gee

En dankie vir die neem

En dankie vir die deel

 

En as ek dit weer kon oor kry

Dan sou ek dieselfde doen

Die selfde hand vashou

Dieselfde lippe soen

Dieselfde dinge doen

 

In die winters was on vlinders

Ons was kleur in die vaal

Hier langs my kom le

Jou vas gehou

Tot die slaap ons kom haal

 

En as ek dit weer kon oor kry

Dan sou ek dieselfde doen

Die selfde hand vashou

Dieselfde lippe soen

Dieselfde dinge doen

 

In die somers was ons dromers

Ons was ruiters van die wind

Deur liefde verblind

Deur passie verslind

Kinders van die wind

 

En as ek dit weer kon oor kry

Dan sou ek dieselfde doen

Die selfde hand vashou

Dieselfde lippe soen

Dieselfde dinge doen

 

En as ek dit weer kon oor kry

Dan sou ek dieselfde doen

Die selfde hand vashou

Dieselfde lippe soen

Dieselfde dinge doen

 

En as ek dit weer kon oor kry

Dan sou ek dieselfde doen

Die selfde hand vashou

Dieselfde lippe soen

Dieselfde dinge doen

 

Dankie vir die jare

Wat ons saam kon deel

Dankie vir die gee

En dankie vir die neem

En dankie vir die deel

 

En as ek dit weer kon oor kry

Dan sou ek dieselfde doen

Die selfde hand vashou

Dieselfde lippe soen

Dieselfde dinge doen

Dieselfde dinge doen

Dieselfde lippe soen

 

Composer: ANTON MYBURGH (SELECT MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page