top of page
Danny Smoke - Gaan Ons Inle (Key: OR Cmaj)

Danny Smoke - Gaan Ons Inle (Key: OR Cmaj)

SKU: RI-OR-NB-01385
$12.95Price

Title: Gaan Ons Inlê (Gaan Ons Inle)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Danny Smoke
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s

Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

Ek weet jy hoor dit nie elke dag nie

Maar ek is nie ’n man wat op my laat wag nie

Moenie jou oë

Vir my wegdraai nie

Want hoe ek vir jou kyk gaan iets wakker maak

En jy gaan vir my sê dat ek jou mal kan maak

En jy sal my nooit

Ooit kan vergeet nie

As die wind oor jou vel kom waai

Dit wat met jou gebeur lyk vir my so mooi

Gaan ons inlê?

Vir ‘n laaste keer jou vir my weer hê

Ek sal als wat jy wil hoor net vir jou sê

Onthou jy gisteraand toe jy vir my wil gee

Wat ek vir jou wil gee my baby

Kom druk dit teen my vas jou lyf teen my

Jou bene is wat ek begeer om my

En ek sal vir jou wys hoe meer jy my wil vry

Hoe meer gaan jy my kry my baby

Gaan ons inlê?

TUSSENSPEL

Soos die oggend om ons breek en jy wakker word

Sê jy vir my jy’s lus vir ‘n koue stort

Die hitte stoot op

En jy moet afkoel

Jy gaan my moet stop want alles wat jy doen

Lyk vir my soos nog ek kan nie ophou soen

Jou vel teen my vel

Dis so elektries

As die wind deur die vensters waai

Dit wat met jou gebeur ek hoef nie meer te raai

Gaan ons inlê?

Vir ‘n laaste keer jou vir my weer hê

Ek sal als wat jy wil hoor net vir jou sê

Onthou jy gisteraand toe jy vir my wil gee

Wat ek vir jou wil gee my baby

Kom druk dit teen my vas jou lyf teen my

Jou bene is wat ek begeer om my

En ek sal vir jou wys hoe meer jy my wil vry

Hoe meer gaan jy my kry my baby

Gaan ons inlê?

TUSSENSPEL

Ooh gaan ons inlê?

Composer: CHRISTOPH KOTZE/DANNY SMOKE/JACOMIEN DE VILLIERS/JOHAN VOSTER/SALLY KOTZE (INHOUD HUIS MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page