top of page
Kurt Darren - Dans Op Die Tafels (Key: OR Gmaj - BV)

Kurt Darren - Dans Op Die Tafels (Key: OR Gmaj - BV)

SKU: RI-OR-BV-00695
$12.95Price

Title: Dans Op Die Tafels

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop, Pop Rock & Dance
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: Yes
More info: Kurt Darren is 'n bekende Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer, TV-aanbieder en akteur. Kurt se debuutalbum, For Your Precious Love, is in 1995 vrygestel. In 2002 maak hy sy deurbraak in die Afrikaanse musiekbedryf met sy album Meisie Meisie. Hy is ook te sien in die Suid-Afrikaanse films Liefling, Susanna van Biljon en Ek lief jou.
Lyrics: Yes

Die dag was lank

Die donker donderbuie het jou lag kom vang

Nou sit jy alleen vanaand

Klim van jou voete af

Kom maak 'n plan

Daar's altyd iewers 'n party aan die gang

Ja, die dag was lank, te lank

Kom ons dans op die tafels sit jou hande in die lug

Hey mama, hey mama, wie's lus

Om te dans op die tafels tot die sweet afdrup

Hey mama, hey mama, wie's lus

Hey, hey

Woh-ho

Hey, hey

Woh-ho

Hey, hey

Woh-ho

Hey mama, hey mama, wie's lus

Die dag was lank

Jou tasse staan nou weer by die deur gepak

Nou sit jy in sak en as

Klim van jou voete af

Kom maak 'n plan

Daar's altyd iewers 'n party aan die gang

Ja, die dag was lank, te lank

Kom ons dans op die tafels sit jou hande in die lug

Hey mama, hey mama, wie's lus

Om te dans op die tafels tot die sweet afdrup

Hey mama, hey mama, wie's lus

Hey, hey

Woh-ho

Hey, hey

Woh-ho

Hey, hey

Woh-ho

Hey mama, hey mama, wie's lus

Die dag wat jy besef dat jy net joune is

Sal jy besef dat jou geluk net in jou hande rus

Composer: K. DARREN/D. KELLY/M. BRENDON/H. KENNEDY/F. DEN HARTOG (SELECT MUSIC PUBL. SUPRA FAMILIAS C/O COLESKE ARTISTS (PTY) LTD)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page