David Fourie - Ek Wil Jou Ken (Key: OR Bmaj)
Title: Ek Wil Jou Ken
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: David Fourie
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: AfrikaansEra: 2000s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
More info: David Fourie is 'n Afrikaanse sanger. Sy debuutalbum, David Fourie, is in 2003 uitgereik. Van sy treffers sluit in Kaboemielies, Hou My Vas – Stywer Vas, Jy Soen Soos 'n Engel en Grotman.
Lyrics: Yes
Neem my saam hou my vas by jou
Laat my glo in jou
Ek weet jy sou so graag wou
Kom saam met my en
Dra my saam op vlerke van die wind
Kom ons soek die kind wat roep in ons
Wat skyn en haat wil agter laat
En waarheid vind
Kom saam met my
Kom saam met my
Hier’s my hand bly naby my
Ek soek na jou
En jou oë sê jy soek na my
Kan jy my volg
My glo en saam met my op vlerke sweef
Kom ons soek die kind wees diep in ons
Wat leuns en vrees verby laat wees
Wat waarheid leef
Kom saam met my
Kom saam met my
Ek wil jou ken
Ek wil jou ken
Kom saam met my
Kom saam met my
Ek wil jou ken
Neem my saam hou my vas by jou
Laat my glo in jou
Ek weet jy sou so graag wou
Kom saam met my en
Dra my saam op vlerke van die wind
Kom ons soek die kind wat roep in ons
Wat skyn en haat wil agter laat
En waarheid vind
Kom saam met my
Kom saam met my
Ek wil jou ken
Ek wil jou ken
Kom saam met my
Kom saam met my
Ek wil jou ken
Ek wil jou ken
Composer: A. VAN ROOYEN (MAC-VILLA MUSIEK)