David Fourie - Kaboemielies (Key: OR Dmaj - BV)
Title: Kaboemielies
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: David Fourie
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes
(Kaboem kaboem)
Kaboem kaboem kaboemielies
Kaboemielies kaboemielies
Kaboemielies va’more en kaboemielies vanaand
Kaboemielies va’middag en kaboemielies gisteraand
Toela toela stil my kind
Waar’t jou mamma jou gevind
Toela toela piekanien
Die tokkelossie sal jou sien
Tokke tokke tokkelos
O my mamma waar’s my kos
Is dit bredie is dit gaar
Is dit kreef en kaviaar
Kaboem kaboem kaboemielies
Kaboemielies kaboemielies
Kaboemielies va’more en kaboemielies vanaand
Kaboemielies va’middag en kaboemielies gisteraand
Kaboem kaboem kaboemielies
Kaboemielies kaboemielies
Kaboemielies va’more en kaboemielies vanaand
Kaboemielies va’middag en kaboemielies gisteraand
Daar’s ‘n koshuis in die Kaap
‘n Tien ‘n ses vir kos en slaap
Tiengeling die klokkie lui
Tiengeling en almal stry
Wie’s die kelner wie bedien
Bring die spyskaart, laat ons sien
Sit maar aan, sit of staan
Maak jou reg hier kom dit aan
Kaboem kaboem kaboemielies
Kaboemielies kaboemielies
Kaboemielies va’more en kaboemielies vanaand
Kaboemielies va’middag en kaboemielies gisteraand
Kaboem kaboem kaboemielies
Kaboemielies kaboemielies
Kaboemielies va’more en kaboemielies vanaand
Kaboemielies va’middag en kaboemielies gisteraand
Eendag het ‘n gawe oom
Vroeg gaan slaap en lank gedroom
Gou-gou water oom se mond
Droom van skate in die grond
Word toe wakker gryp ‘n pik
Lag nie meer hy staan en snik
Veertien dae grawe hy
Kyk net wat het hy gekry
Kaboem kaboem kaboemielies
Kaboemielies kaboemielies
Kaboemielies va’more en kaboemielies vanaand
Kaboemielies va’middag en kaboemielies gisteraand
Kaboem kaboem kaboemielies
Kaboemielies kaboemielies
Kaboemielies va’more en kaboemielies vanaand
Kaboemielies va’middag en kaboemielies gisteraand
Lettie Lettie aan my sy
Veertien jaar na haar gevry
Voor die kansel staan ons nou
Ek en Let wat plegtig trou
Buite op die trappies staan
Haar familie my geslag
Geen confetti om te gooi
Waarmee gaan hul ons twee strooi
Kaboem kaboem kaboemielies
Kaboemielies kaboemielies
Kaboemielies va’more en kaboemielies vanaand
Kaboemielies va’middag en kaboemielies gisteraand
Kaboem kaboem kaboemielies
Kaboemielies kaboemielies
Kaboemielies va’more en kaboemielies vanaand
Kaboemielies va’middag en kaboemielies gisteraand
Kaboem kaboem kaboemielies
Kaboemielies kaboemielies
Kaboemielies va’more en kaboemielies vanaand
Kaboemielies va’middag en kaboemielies gisteraand
Composer: VAN DER BIJL/POMPIES (LAETREC)