top of page
Bok van Blerk - De La Rey (Key: OR F#maj - BV)

Bok van Blerk - De La Rey (Key: OR F#maj - BV)

SKU: FR-OR-BV-00525
$12.95Price

Title: De La Rey

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Bok van Blerk
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR F#maj
Backing vocals: Yes
More info: Bok van Blerk is gebore op 30 Maart 1978, en het in Pretoria grootgeword. In 2006 het Bok sy eerste album, Jy Praat Nog Steeds My Taal vrygestel. In 2007 wen hy drie Tempo-toekennings, vyf Vonk-toekennings en die video van De la Rey wen die MK Musiekvideo van die Jaar-prys.
Lyrics: Yes

 

Op ‘n berg in die nag

Lê ons in donker en wag

In die modder en bloed

Lê ek koud

Streepsak en reën kleef teen my

En my huis en my plaas

Tot kole verbrand so dat hulle ons kan vang

Maar daai vlamme en vuur brand nou diep

Diep binne my……..

 

De La Rey, De La Rey

Sal jy die boere kom lei

De La Rey, De La Rey

Generaal, Generaal

Soos een man sal ons om jou val

Generaal De La Rey

 

Hoor die kakies wat lag

‘n Handjie van ons teen ‘n hele groot mag

En die kranse lê hier teen ons rug

Hulle dink dis verby

Maar die hart van ‘n boer

Lê dieper en wyer hulle gaan dit nog sien

Op ‘n perd kom hy aan….. die leeu…van die Wes-Transvaal

 

De La Rey, De La Rey

Sal jy die boere kom lei

De La Rey, De La Rey

Generaal, Generaal

Soos een man sal ons om jou val

Generaal De La Rey

 

De La Rey, De La Rey

Sal jy die boere kom lei

De La Rey, De La Rey

Generaal, Generaal

Soos een man sal ons om jou val

Generaal De La Rey

 

Want my vrou en my kind lê in ‘n kamp en vergaan

En die kakies se murg loop oor ‘n nasie wat weer op sal staan

 

De La Rey, De La Rey

Sal jy die boere kom lei

De La Rey, De La Rey

Generaal, Generaal

Soos een man sal ons om jou val

Generaal De La Rey

 

Composer: JOHAN VOSTER/SEAN ELSE/BOK VAN BLERK (MOZI RECORDS PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page