top of page

Monique Steyn - Deja Vu (Key: OR Dmaj)

SKU: RI-OR-NB-00303
$12.95Price

Title: Deja Vu

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Monique Steyn
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Liefling ek wil weet

Voor ek jou aan drome meet

Maak jou oë oop en kyk

Hoe ek jou vergelyk

 

Jy't my woorde al gehoor

Het jou langs die pad verloor

Jy verskyn elke keer

En ek ken jou meer en meer

 

Dis soos deja vu

Met jou vingers teen my wang

Dis soos deja vu

Ek herken jou stem se klank

Dis soos deja vu

En ek wens dat jy dit voel

Dis soos deja vu

Ons is vir mekaar bedoel

Deja vu

 

INSTRUMENTAAL

 

In my droom het ons 'n plek

'n Bekende tyd wat ek

In jou oë kan onthou

Jy's my man en ek's jou vrou

 

En ons wêreld lê nog voor

Het myself in jou verloor

Maar jou hande vind my weer

Want jy ken my deur en deur

 

Dis soos deja vu

Met jou vingers teen my wang

Dis soos deja vu

Ek herken jou stem se klank

Dis soos deja vu

En ek wens dat jy dit voel

Dis soos deja vu

Ons is vir mekaar bedoel

Deja vu

 

INSTRUMENTAAL

 

Deja vu

Deja vu

 

Dis soos deja vu

Met jou vingers teen my wang

Dis soos deja vu

Ek herken jou stem se klank

Dis soos deja vu

En ek wens dat jy dit voel

Dis soos deja vu

Ons is vir mekaar bedoel

Deja vu

 

Composer: MONIQUE/LEO/ BIGG-T (SELECT MUSIC/LEO)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page