top of page
Demi Lee Moore - Hart Breek (Key: OR Bbmaj - BV)

Demi Lee Moore - Hart Breek (Key: OR Bbmaj - BV)

SKU: CH-OR-BV-02975
$12.95Price

Title: Hart Breek (Hartbreek)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Demi Lee Moore
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk & Folk Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

Oh-oh-oh-oh-oh-oh

Oh-oh-oh-oh-oh-oh

 

Ek kan jou voel as jy na my kyk

Trek my in, neem jou tyd

Ek wil nie hier uit

 

Ek kan jou voel oor my hele lyf

Dis jou oë wat so praat

Neem my ver en wyd

 

Want elke keer as ek voluit sing

Voel dit reg hou my hier

Want dit maak net sin

 

Al dans ek nie dans ek saam met jou

Draai my in, draai my uit

Ek wil vashou aan jou

En as jy voel ek gaan val

Dan moet jy net weet

Doen my 'n guns ek wil vra

Dat jy tog net nie my hart breek

 

Oh-oh-oh-oh-oh-oh

Oh-oh-oh-oh-oh-oh

Oh-oh-oh-oh-oh-oh

Doen my 'n guns ek wil vra

Dat jy tog net nie my hart breek

 

Steeds my beste vriend

Ek wil net hier bly

Jy is als ek kan net nie genoeg van jou kry

 

Ek weet mense gooi woorde so heen en weer

Maar as jy praat, gee jy raad

Ek wil meer van jou leer

 

Want elke keer as ek voluit sing

Voel dit reg hou my hier

Want dit maak net sin

 

Al dans ek nie dans ek saam met jou

Draai my in, draai my uit

Ek wil vashou aan jou

En as jy voel ek gaan val

Dan moet jy net weet

Doen my 'n guns ek wil vra

Dat jy tog net nie my hart breek

 

Oh-oh-oh-oh-oh-oh

Oh-oh-oh-oh-oh-oh

Oh-oh-oh-oh-oh-oh

Doen my 'n guns ek wil vra

Dat jy tog net nie my hart breek

 

TUSSENSPEL

 

Oh-oh-oh-oh-oh-oh

Oh-oh-oh-oh-oh-oh

Oh-oh-oh-oh-oh-oh

Doen my 'n guns ek wil vra

Dat jy tog net nie my hart breek

 

Al dans ek nie dans ek saam met jou

Draai my in, draai my uit

Ek wil vashou aan jou

En as jy voel ek gaan val

Dan moet jy net weet

Doen my 'n guns ek wil vra

Dat jy tog net nie my hart breek

 

Oh-oh-oh-oh-oh-oh

Oh-oh-oh-oh-oh-oh

Oh-oh-oh-oh-oh-oh

Doen my 'n guns ek wil vra

Dat jy tog net nie my hart breek

 

Composer: DEMI LEE MOORE/EMIL PAUL

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

© ProTrax

All music content (backing tracks, instrumentals, karaoke) are professional reproductions or new creations and not the original music.

bottom of page