top of page
Deon Groot - Toonstoot (Key: OR Emaj - BV)

Deon Groot - Toonstoot (Key: OR Emaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-01746
$12.95Price

Title: Toonstoot

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Deon Groot
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Emaj
Backing vocals: Yes
More info: Deon Groot (Deon Laubscher), gebore in Omaruru, Namibië, is ʼn Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer.
Lyrics: Yes

 

Jis jy lyk so blerrie mooi vir my

Skop uit daai skoene en kom dans met my

Ek soek nie houding nie ek soek net jy

'n Ietsie baie lekker wat my

Lyf net hier kan kry

 

So kom lei my na die ligte

Lei my na die dansvloer vanaand

En lei my na die ligte

Lei my na die dansvloer vanaand

 

Toonstoot

Kaalvoet oor die dansvloer met jou

Lyfie jy gaan vas moet hou

Toonstoot

Kaalvoet oor die dansvloer met jou

Lyfie jy gaan vas moet hou

Noem dit sommer sokkie

Vastrap as jy wil

Langarm of skoffel

Dit maak nie 'n verskil nie

Toonstoot

Kaalvoet oor die dansvloer met jou

 

Luister pel vertel wat soek jy hier?

Ek soek nie vry nie, soek 'n dansvloer dier

Talk is cheap maar ek weet jy is nou hier

So sit neer daardie drankie

En kom wys vir my jou tier

 

So kom lei my na die ligte

Lei my na die dansvloer vanaand

En kom lei my na die ligte

Lei my na die dansvloer vanaand

 

Toonstoot

Kaalvoet oor die dansvloer met jou

Lyfie jy gaan vas moet hou

Toonstoot

Kaalvoet oor die dansvloer met jou

Lyfie jy gaan vas moet hou

Noem dit sommer sokkie

Vastrap as jy wil

Langarm of skoffel

Dit maak nie 'n verskil nie

Toonstoot

Kaalvoet oor die dansvloer met jou

 

TUSSENSPEL

 

Kaalvoet oor die dansvloer met jou, oh...

Kaalvoet oor die dansvloer met jou, oh...

 

Lei my na die ligte

Lei my na die dansvloer vanaand

En kom lei my na die ligte

Lei my na die dansvloer vanaand, vanaand, vanaand

 

Toonstoot

Kaalvoet oor die dansvloer met jou

Lyfie jy gaan vas moet hou

Toonstoot

Kaalvoet oor die dansvloer met jou

Lyfie jy gaan vas moet hou

Noem dit sommer sokkie

Vastrap as jy wil

Langarm of skoffel

Dit maak nie 'n verskil nie

Toonstoot

Kaalvoet oor die dansvloer met jou

 

Composer: DEON LAUBSCHER

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page