Jan Bloukaas - Desember (Key: OR Emaj)
Title: Desember
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jan Bloukaas feat Mariné Moffat
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Hip-Hop & Rap; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Ek is koud
So dalk kort ek 'n bietjie meer van jou
My siel is sag en hierdie lewe is net-net te hard
Ek sukkel om te praat, maar darem is jy daar
Jy is my stem, maar nou is jy stil
So staan op
Skree hard
As jy die pad na vryheid soek, volg net jou hart
Skree sag, spring en dans nog 'n keer, raas nog 'n keer
Ons-ons wys hulle weer, en weer 'n keer, wa-wa-wat in ons steek
Keer op keer sal ons probeer
Jy probeer my kalmeer maar ek luister nie
As jy voel jy moet skree moenie fluister nie
Die wêreld breek jou, maar ek sal nooit
So in die donker soek ek soms lig
En ander kere maak die lig my skrik
En elke sitsuasie en my medikasie
En dis tyd vir nog 'n voorskrif
Ek kort 'n breek, 'n vakansie of rus
Maar ek dink jy sal doen, want ons voel soos Desember
TUSSENSPEL
So hier gat ons weer terug op, op uit die bed en in verkeer
Ek is mal in my kop, maar dis okei wan-want jy is ook
Ek sukkel om te praat, maar darem is jy daar
Jy is my stem, maar nou is jy stil
So staan op
Skree hard
As jy die pad na vryheid soek, volg net jou hart
Skree sag, spring en dans nog 'n keer, raas nog 'n keer
Ons-ons wys hulle weer, en weer 'n keer, wa-wa-wat in ons steek
Keer op keer sal ons probeer
Jy probeer my kalmeer maar ek luister nie
As jy voel jy moet skree moenie fluister nie
Die wêreld breek jou, maar ek sal nooit
So in die donker soek ek soms lig
En ander kere maak die lig my skrik
En elke sitsuasie en my medikasie
Dis tyd vir nog 'n voorskrif
Ek kort 'n breek, 'n vakansie of rus
Maar ek dink jy sal doen want ons voel soos Desember
Composer: JEAN DU PLESSIS (INHOCO MUSIC PUBL.)