Hugo - Deur Die Straights (Key: OR Ebmaj - BV)
Title: Deur Die Straights
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Hugo
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: Yes
More info: Hugo is 'n gewilde Afrikaanse sanger. Hy is bekend vir treffers soos Deur die Straights en Saartjie van Biesiesvlei.
Lyrics: Yes
Op Knysna
Draai ek af
Na Outeniqua-pas
Teen die berg
Dis erg
Graaff-Reinet lê nog ver
Ek wil huistoe gaan
Die noem-noem
En kambro
Van die Klein Karoo
Beaufort-Wes
Dink ek net
Dink ek net aan jou
Ek wil huistoe gaan
Deur die straights en
Om die draaie na jou
Deur die straights en
Om die draaie na jou
Bloemfontein, Petrus Steyn
Die gat by Kimberley
Ek kan nie, ek kan nie
Ek kan nie uithou nie
Ek wil huistoe gaan
Kuruman, Hotazel
Ek dink ek moet jou bel
Amper daar, amper klaar
Gaan jou nou-nou sien
Ek wil huistoe gaan
Deur die straights en
Om die draaie na jou
Deur die straights en
Om die draaie na jou
TUSSENSPEL
Deur die straights en
Om die draaie na jou
Deur die straights en
Om die draaie na jou
Op Knysna
Draai ek af
Na Outeniqua-pas
Teen die berg
Dis erg
Graaff-Reinet lê nog ver
Ek wil huistoe gaan
Die noem-noem
En kambro
Van die Klein Karoo
Beaufort-Wes
Dink ek net
Dink ek net aan jou
Ek wil huistoe gaan
Deur die straights en
Om die draaie na jou
Deur die straights en
Om die draaie na jou
Deur die straights en
Om die draaie na jou
Deur die straights en
Om die draaie na jou
Composer: MURGPYP (CC)