top of page
Gerhard Steyn - Diamante Vir Jou (Key: OR Fmaj - BV)

Gerhard Steyn - Diamante Vir Jou (Key: OR Fmaj - BV)

SKU: RI-OR-BV-00863
$12.95Price

Title: Diamante Vir Jou

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Gerhard Steyn
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: Yes
More info: Gerhard Steyn (gebore op 27 November 1976) is 'n bekende Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Sy musiek is gewild by oud en jonk en met treffers soos “Baby Tjoklits” en “Diamante Vir Jou” het hy uitsonderlike sukses behaal. As akteur was hy te sien in Sewende Laan en in Frans Marx se reeks, The Res.
Lyrics: Yes

 

Ek bring diamante vir jou

Ek sal altyd aan ons liefde vashou

En as jy wonder hoe ek voel

Dan bring ek diamante vir jou

 

Ek bring diamante vir jou

Ek sal altyd aan ons liefde vashou

En as jy wonder hoe ek voel

Dan bring ek diamante vir jou

 

Hier lê die pad, die pad na ‘n vrou se hart

Dis ‘n pad wat jy loop

‘n Pad vol van hoop

Sonder water of brood

 

Ek bring diamante vir jou

Ek sal altyd aan ons liefde vashou

En as jy wonder hoe ek voel

Dan bring ek diamante vir jou

 

Ek bring diamante vir jou

Ek sal altyd aan ons liefde vashou

En as jy wonder hoe ek voel

Dan bring ek diamante vir jou

 

En ek, bring ‘n ring, ‘n ring net vir jou, my ding

Diamante in goud, peper en sout

Ja, saam word ons oud

 

Hier in my hand, skei ek pêrels van see en van sand

Diamante in goud, peper en sout

Ja, saam word ons oud

 

Ek bring diamante vir jou

Ek sal altyd aan ons liefde vashou

En as jy wonder hoe ek voel

Dan bring ek diamante vir jou

 

Ek bring diamante vir jou

Ek sal altyd aan ons liefde vashou

En as jy wonder hoe ek voel

Dan bring ek diamante vir jou

Ek bring diamante vir jou

 

Composer: GERHARD STEYN (VONK MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page