top of page
Steve Hofmeyr - Die Bloubul (Key: OR Fmaj - BV)

Steve Hofmeyr - Die Bloubul (Key: OR Fmaj - BV)

SKU: RI-OR-BV-00808
$12.95Price

Title: Die Bloubul

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Steve Hofmeyr
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Olympics & Sport Events
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: Yes
More info: It takes a very gifted person to achieve lasting success as an actor, singer, songwriter, presenter, poet and writer, in any country. South African award winning superstar Steve Hofmeyr is one of those rare talents, undoubtedly one of the hardest working and creative artists, with millions of albums sold, his momentum remains spectacular.
Lyrics: Yes

 

Die Blou Bul eet nie van die vloer af nie

Die Blou Bul weet nie van verloor af nie

Die Blou Bul sukkel nie sy roer af nie

Nou vra jy my vir wie ek skree

 

Ek skree nie WP nie ek bly ‘n Bul

Ek skree nie OP nie ek bly ‘n Bul

Ek skree nie Vrystaat nie ek bly ‘n Bul

Laat staan die Sharks en die Leeus en die hele bleddie spul

 

Die Blou Bul tjank nie by sy pale nie

Die Blou Bul tjank nie by sy ma-hul nie

Die Blou Bul tjank nie by die pale nie

Nou vra jy my vir wie ek skree

 

Ek skree nie WP nie ek bly ‘n Bul

Ek skree nie OP nie ek bly ‘n Bul

Ek skree nie Vrystaat nie ek bly ‘n Bul

Laat staan die Sharks en die Leeus en die hele bleddie spul

 

Die Blou Bul rol hom nie ‘n mielie nie

Die Blou Bul kan hom ook nie kielie nie

Die Blou Bul is hy nie ‘n bielie nie

Nou vra jy my vir wie ek skree

 

Ek roep vir Frik du Preez hy sal my hoor

Ek roep vir Thys Lourens bly op my spoor

Ek gee vir Naas Botha hy skop hom oor

Nou vra jy my vir wie ek skree

 

Ek sit vir Fonnie voor kan jy hom vang

Ek het vir Ruben ook maak hy jou bang

Vat Ulie Schmidt jou vas los hy jou mank

Nou vra jy my vir wie ek skree

 

Ek pass vir Moner uit kan jy hom vat

Na Hansie Brewis toe hy’s gans te glad

Ek pass vir Joosie uit jy maak jou nat

Nou vra jy my vir wie ek skree

 

Die Blou Bul eet nie van die vloer af nie

Die Blou Bul weet nie van verloor af nie

Die Blou Bul sukkel nie sy roer af nie

Nou vra jy my vir wie ek skree

 

Ek skree nie WP nie ek bly ‘n Bul

Ek skree nie OP nie ek bly ‘n Bul

Ek skree nie Vrystaat nie ek bly ‘n Bul

Laat staan die Sharks en die Leeus en die hele bleddie spul

 

Composer: STEVE HOFMEYR (EMI MUSIC PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page