top of page
Die Broers - Huis Toe (Huistoe) (Key: OR Dmaj)

Die Broers - Huis Toe (Huistoe) (Key: OR Dmaj)

SKU: AN-OR-NB-01508
$12.95Price

Title: Huis Toe (Huistoe)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Die Broers
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Die Broers, Christo, Cobus en Nic is alombekend vir hul harmonieuse sang en polsende liedjies. Hulle maak al van jongs af saam musiek.
Lyrics: Yes

 

Soos 'n boot wat seil op die water

Soos 'n voël wat vlieg deur die lug

Soos 'n trein wat loop op sy spore

Kom ek terug na jou

 

Te lank het ek alleen gewandel

Te lank was ek vêr op reis

Ek's 'n rondloper, ek's 'n wegloopkind

Ek is ver van jou

 

Ek kom huis toe

Ek kom huis toe

Terug na jou, is die plek waar ek mos hoort

 

Ek kom huis toe

Ek kom huis toe

Terug na jou, is die plek waar ek mos hoort

 

Elke aand in 'n vreemde tent

Elke dag op 'n vreemde pad

Elke dag vreemde gesigte

Ek wens jy was hier by my

 

Die pad word al hoe langer

En my oë word al hoe swaarder

Maar ek sal uithou

Want ek's amper terug by jou

 

Ek kom huis toe

Ek kom huis toe

Terug na jou, is die plek waar ek mos hoort

 

Ek kom huis toe

Ek kom huis toe

Terug na jou, is die plek waar ek mos hoort

 

Te lank het ek alleen gewandel

Te lank was ek vêr op reis

Ek's 'n rondloper ek's 'n wegloopkind

Ek is ver van jou

 

Ek kom huis toe

Ek kom huis toe

Terug na jou, is die plek waar ek mos hoort

 

Ek kom huis toe

Ek kom huis toe

Terug na jou, is die plek waar ek mos hoort

Terug na jou, is die plek waar ek mos hoort

 

Composer: NIC STEVENS (SMP)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page