Die Campbells - Hoendervleis (Key: OR Emaj)
Title: Hoendervleis
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Die Campbells
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Hoendervleis, hoendervleis, op my lyf
Hoendervleis, hoendervleis, koud soos ys
Hoendervleis, hoendervleis, eerste prys
Hoendervleis, op my lyf, op my lyf
Ons het saam die aand gaan dans
Hey-ya-hey-ya-hey-ya-ho
Ek’s Afrikaans en sy was Spaans
Hey-ya-hey-ya-hey-ya-ho
Sy kon nie ‘n woord verstaan
Hey-ya-hey-ya-hey-ya-ho
Maar ek dog ons hoort toe saam
Hey-ya-hey-ya-hey-ya-ho
Ek vat haar om die lyfie en ek draai haar om die baan
Sy soen my in my nekkie dat my hare regop staan
Hoendervleis, hoendervleis, op my lyf
Hoendervleis, hoendervleis, koud soos ys
Hoendervleis, hoendervleis, eerste prys
Hoendervleis, op my lyf, op my lyf
Van die eerste oogopslag
Hey-ya-hey-ya-hey-ya-ho
Kon my hart nie langer wag
Hey-ya-hey-ya-hey-ya-ho
Sy’s die een wat ek wil hê
Hey-ya-hey-ya-hey-ya-ho
Maar hoe gaan ek vir haar sê
Hey-ya-hey-ya-hey-ya-ho
Ek vat haar om die lyfie en ek draai haar om die baan
Sy soen my in my nekkie dat my hare regop staan
Hoendervleis, hoendervleis, op my lyf
Hoendervleis, hoendervleis, koud soos ys
Hoendervleis, hoendervleis, eerste prys
Hoendervleis, op my lyf, op my lyf
Ek wys vir haar die vastrap
Sy leer dit in ‘n japtrap
Ons dans te lekker saam
So que sera sera sera
My hart behoort aan haar
La la la la la
Sy maak my klaar
Hoendervleis, hoendervleis, op my lyf
Hoendervleis, hoendervleis, koud soos ys
Hoendervleis, hoendervleis, eerste prys
Hoendervleis, op my lyf, op my lyf
La la la, la la la
Hoendervleis
La la la, la la la
Hoendervleis
La la la, la la la
Hoendervleis
Hoendervleis, op my lyf, op my lyf
Composer: UWE ALTENRIED/UTTA STAUDEMAYER/AFR: TONY CAMPBELL (UNIVERSAL MUSIC PUBL)