top of page
Carike Keuzenkamp - Die Dapper Muis (Key: OR Emaj)

Carike Keuzenkamp - Die Dapper Muis (Key: OR Emaj)

SKU: FR-OR-NB-01119
$12.95 Regular Price
$8.95Sale Price

Title: Die Dapper Muis

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Carike Keuzenkamp
Genre: South African; Kids, Tweens & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1970s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
More info: Carike Keuzenkamp is 'n bekende Afrikaanse sangeres. Sy is op 3 Maart 1947 in Den Haag, Nederland gebore. In 2010 ontvang sy 'n SAMA-toekenning vir 'n leeftyd se bydrae tot plaaslike musiek.
Lyrics: Yes 

 

Ek's 'n dapper muis, kyk hoe stap ek deur die huis
En daar's niks waarvoor ek skrik nie
Vir niemand is ek bang, daar is niks wat my kan vang
Nee daar's niks waarvoor ek skrik nie

 

En sê nou daar's 'n kat
Oe, 'n kat
Ja, 'n kat met 'n gruis wat altyd hunker na 'n muis
Nou ja
Buiten vir 'n kat
Is daar niks waarvoor ek skrik nie

Ek's 'n dapper muis, kyk hoe stap ek deur die huis
En daar's niks waarvoor ek skrik nie
Vir niemand is ek bang, daar is niks wat my kan vang
Nee daar's niks waarvoor ek skrik nie

 

En sê nou daar's 'n valletjie
'n Valletjie
Ja, 'n ding wat val met 'n gruwelike knal
Nou ja
Buiten vir 'n kat en 'n valletjie
Is daar niks waarvoor ek skrik nie

En sê nou daar's 'n uil
'n Uil
Ja, 'n uil van wie muise altyd skuil
Nou ja
Buiten 'n kat en 'n valletjie en 'n uil
Is daar niks waarvoor ek skrik nie

 

En wat van 'n lawaai, soos 'n haan wat kraai
En 'n gebreek en 'n gekraak en iets wat tjiep-tjiep maak
En 'n getjingel en 'n getingel en 'n gekletter en 'n geknetter
En 'n boems en 'n kardoems

Waar's jy?

 

Nou ja
Buiten 'n kat met 'n gryns wat altyd hunker na 'n muis
En 'n ding wat val met 'n gruwelike knal
En 'n uil in die nag wat vir muise sit en wag
En 'n yslike lawaai soos 'n haan wat kraai
'n Gebreek, 'n gekraak, iets wat tjiep-tjiep maak
'n Getjingel, 'n getingel, 'n gekletter, 'n geknetter
En 'n boem en 'n kardoems
Is daar niks waarvoor ek skrik nie

Jy jok!

 

Composer: B. MISHEIKER (EMI)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page