top of page
Rudi & Zita - Die Engele Sing (Key: OR Bmaj)

Rudi & Zita - Die Engele Sing (Key: OR Bmaj)

SKU: EL-OR-NB-00187
$12.95Price

Title: Die Engele Sing

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Rudi & Zita

Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Duet

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Bmaj

Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

Here los ons nie

Here los ons nie

Want as U ons ooit sou los

Dan was daar niks

 

Amen

Amen

Ek voel hoe U my lewe bring

My stem verhef ek om te sing

Vir U

 

Die engele sing vir U 'n lied

Ah-ha...

Sing vir al die hemele

Laat in die nagte weet ek dat U luister

As my hart na liefde vra

 

Ek wil 'n engel wees

Want die engele sing vir U

Ek wil 'n engel wees

 

Heer U hoor my sug

Heer U hoor my sug

U bring lewe na my hart

Se stil gesang

 

Amen

Amen

Ek voel hoe U my lewe bring

My stem verhef ek om te sing

Vir U

 

Die engele sing vir U 'n lied

Ah-ha...

 

TUSSENSPEL

 

Ah-ha...

Ek wil 'n engel wees

Want die engele sing vir U

Ek wil 'n engel wees

Want die engele sing

 

Ah-ha...

 

Composer: RUDI CLAASE (UNIVERSAL MUSIC PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page