top of page
Nedine Blom - Die Gebed (Key: OR Emaj)

Nedine Blom - Die Gebed (Key: OR Emaj)

SKU: CO-OR-NB-00932
$12.95Price

Title: Die Gebed (The Prayer Cover)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Nedine Blom
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
More info: "Die Gebed" vanaf Nedine Blom se album "Passie vir worship".
Lyrics: Yes

 

Ons bid dat U ons lei

Die weg vir ons berei

Ons wysheid gee en krag

Deur elke dag en nag

 

Heer hoor ons gebed

Wat ons aan U bring

Lei ons op U pad

Hou ons teen U hart

Laat ons in U waarheid leef

 

O Heer skenk ons U lig

Dat U deur ons kan skyn

Soos sterre in die nag

Laat duisternis verdwyn

 

Heer hoor ons gebed

Wat ons aan U bring

Lei ons op U pad

Hou ons teen U hart

Laat ons in U waarheid leef

 

Heer gee ons vrede

Red ons van die bose

Wees ons genadig

Vader gee ons vrede

Ons kan nie sonder

U beskerming lewe

U is God almagtig

U is in beheer

 

Ons vra dat U ons seën

En altyd oor ons waak

Ons bid dat elke mens

Sy naaste lief sal hê

 

Heer hoor ons gebed

Wat ons aan U bring

Lei ons op U pad

Hou ons teen U hart

Laat ons in U waarheid leef

 

Lei ons op U pad

Hou ons teen U hart

Laat ons in U waarheid leef

 

Composer: CAROLE BAYER SAGER/DAVID FOSTER

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page