top of page
Various - Die Gelofte (Key: OR Bmaj)

Various - Die Gelofte (Key: OR Bmaj)

SKU: CO-OR-NB-00015
$12.95Price

Title: Die Gelofte

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Adam Tas, Chris Chameleon, Ghapi, Juan Boucher & Appel

Genre: Group; South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Bmaj

Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

Hier staan ons voor die Heilige God

Van hemel en die aarde

Om ‘n gelofte aan Hom te doen

‘n Gelofte aan Hom te doen

 

Dat as Hy ons sal beskerm

En ons vyand in ons hand sal gee

Ons die dag en datum elke jaar as ‘n dankdag

Soos ‘n Sabbat sal deurbring;

 

En dat ons ‘n huis tot Sy eer sal oprig

Waar dit Hom behaag

En dat ons ook aan ons kinders sal sê

Dat hulle met ons daarin moet deel

Tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte

 

Want die eer van Sy naam

Sal verheerlik word

Deur die roem en die eer van oorwinning

Aan Hom te gee

Want die eer van Sy naam

Sal verheerlik word

Deur die roem en die eer van oorwinning

Aan Hom te gee

 

Hier staan ons voor die Heilige God

Van hemel en die aarde

Om ‘n gelofte aan Hom te doen

‘n Gelofte aan Hom te doen

 

Dat as Hy ons sal beskerm

En ons vyand in ons hand sal gee

Dat ons die dag en datum elke jaar as ‘n dankdag

Soos ‘n Sabbat sal deurbring;

 

En dat ons ‘n huis tot Sy eer sal oprig

Waar dit Hom behaag

En dat ons ook aan ons kinders sal sê

Dat hulle met ons daarin moet deel

Tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte

 

Want die eer van Sy naam

Sal verheerlik word

Deur die roem en die eer van oorwinning

Aan Hom te gee

Want die eer van Sy naam

Sal verheerlik word

Deur die roem en die eer van oorwinning

Aan Hom te gee

Want die eer van Sy naam

Sal verheerlik word

Deur die roem en die eer van oorwinning

Aan Hom te gee

Want die eer van Sy naam

Sal verheerlik word

Deur die roem en die eer van oorwinning

Aan Hom te gee

 

Composer: SAREL CILLIERS/ TOONSETTING: JOHAN VORSTER (INHOUD HUIS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page